Chopper, the Xr, the Pan and Me

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
3,002
Reaction score
227
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
During the week my son and I was gathering sheep in a camp which is alongside a saltpan. He constantly persists that we should go to the pan and this time my arm was easily twisted. Pics to follow
90bdbae86f2a22a7a8d32dae261bf6eb.jpg

8beca7e1a855b675bb8a78a84e0ae96b.jpg

d3160d47bb0e49cba58e9a86139fa817.jpg

b14be9a1644474202c01ed6e139f8cd0.jpg

d83f86cedcd6b05e0d727b842b1e1af9.jpg

The surface is quite slippery as you can see
a7d663005b3db408e4291194a401f767.jpg

1952f2784ef5c8dd6e0fd46a2cce2a19.jpg
 
Lekker om goed saam jou seun te doen man!
Het dit onlangs gereen of hoe so glad?
 
Ja aan die ander kant vd pan was 15mm, maar daar het nie juis water ingeloop nie. Die panoppervlak bly maar meestal natterig.
 
Hinksding said:
Ja aan die ander kant vd pan was 15mm, maar daar het nie juis water ingeloop nie. Die panoppervlak bly maar meestal natterig.

Dis interessant. Hoe diep is julle boorgate in daai wereld as ek mag vra?
 
Lekker om te sien jy kom ook weer vir 'n slag op 'n fiets Hinks.  Is jou GS al verkoop?
 
Hillman said:

Gemiddeld so 200ft, maar daar is 350ft nommers ook. Ons het onlangs gesak tot 450ft sonder sukses, so dis maar n gamble...

Dorsland said:
Lekker om te sien jy kom ook weer vir 'n slag op 'n fiets Hinks.  Is jou GS al verkoop?

Nee Dorsie, ek is nog aan die soek vir ń 19" voorwiel. Vandag was die weer so mooi, toe try ek die affere koggel; eers het ek n vrag voer gaan laai by die Koöp en dit kom park by die huis sonder om dit te seil(gewoontlik begin dit dan reën). Later toe vat ek die Hings ook sommer vir n spin, mens ry mos nie scooter as dit reën nie.....needless to say, my koggel het nie veel gehelp nie, maar die weer was mooi.
 
Laat namiddag se prent voor ons huis
dcba8fc83017c5692b6ae55749a63394.jpg

Noord van Loeries het die weer baie belowend gelyk namiddag

f38b36ed94b7b16fff225da360e56982.jpg
 
A la la, ek hou vir julle kerels duimvas, as ons weer praat is julle sopnat gereën  :thumleft:
 
Latest posts

Top