ChrisL en Karoo Rider kap 'n es by die Bash in Suidwes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek't heelwat video geneem met ons trip en het dit so bietjie ge-edit met byskrifte en agtergrondmusiek, maar hoofsaaklik weens die lengte daarvan, asook die bangmaakstories oor kopiereg op die musiek, is ek nie so seker of dit sal werk op JouTjoep nie.

Hier's wel van die ongeredigeerde clips 'n paar uittreksels:

[flash=800,500]https://www.youtube.com/v/eNGz_o7-hVs[/flash]
 
Hierdie was nou die beste 4 ure wat ek in 'n lang tyd spandeer het (dit vat my lank om prentjies te kyk, ok). :lamer:
ChrisL en Karoo Rider, ek moet vir julle baie dankie se vir 'n wonderlike trip wat julle my op saamgevat gevat het, wel, met al die mooi fotos en beskrywings het dit gevoel of ek ook daar was. :thumleft:
Ek dink ek het sommer klaar besluit wat ek vroeg volgende jaar gaan doen. Kan dit nie nou doen nie, want het jy nou al gesien hoe pof 'n pregnant vrou se wangetjies net so groot soos haar maag op as ek nou die bike pak en Nam toe neuk....  :imaposer:
Sal maar 'n korter trippie Oasis toe aanpak vir 'n naweek sommer in September.  Daarmee sal ek nog kan wegkom.
Weereens dankie vir 'n wonderlike report!
 
ek verlang nou verskriklik...........
baie cool fotos (en honde!!)
 
Die storie van die biketreiler wat al vanaf die nationale bash twee jaar terug by Fiddlers Creek
staan het darem n gelukkige einde.
Adam die eienaar se skoonsuster in Springbok het die treiler by Boer gekoop. :thumleft:
 
Awesome trip and photos. :thumleft:

Would love to see the gps route of this whole trip.
 
Thanks Whitedelight, unfortunately I suspect that my GPS was set on a too fine recording interval, so during the trip it filled its memory and started recording over the first sections again (to my greatest frustration!). 

So in the end I only have about half of the trip on GPS tracks, hopefully the map on the first page will give you an indication of our route?
 
Bring It On said:
What a truly AWESOME RR :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Thank you so much for taking the time to share your experience with us all. ;) :thumleft:

Ditto Thanks  :sip: :thumleft:
 
Top