Roela
Race Dog
Jis ouens. Wie kan help? My bike het vannaand toe ek 'n pomp gaan afsit net 'n klap gegee. Geen kompressie. Nou dit kan seker van valves tot conrod of duiwel en sy moer weet wat wees.
Waar in die Kaap kan ek aan die fiets laat werk waar hulle my nou nie gaan befok nie?
Dankie ouens, ek brag altyd by my bure oor die great hulp wat die Dogs is.
Groete
Die Duiwel
Waar in die Kaap kan ek aan die fiets laat werk waar hulle my nou nie gaan befok nie?
Dankie ouens, ek brag altyd by my bure oor die great hulp wat die Dogs is.
Groete
Die Duiwel