Dark Humour WARNING SERIOUSLY DISTASTEFUL- suggest use IGNORE THREAD Function

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Joined
May 18, 2020
Messages
8,559
Reaction score
2,421
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Tannie en Oom is JAAAARE lank getroud, na 52 Jaar se getroude Lewe sterf die Oom.
Hyt 'n ongelooflik groot en hardwerkende Meneer gehad.
Die Tannie vra dan ook die Lykshuis hulle moet die Ding afsny, in formalien sit, sy wil dit graag 'n 'n fles bewaar om al die lekker tye te onthou.

Sy besoek eendag weer die Begraafplaas, met die fles saam, en huil vreeslik.
Oppad terug huistoe, op die Highway besluit sy "FOK DIT" en gooi die Meneer by die venster uit, baie verlig dat sy uiteidelik oor haar hartseer is.

Die hele Gedoente tref die Kar agter haar, pas getroude jong Couple oppad na hulle Honeymoon. Die hele windscreen is vol sop en kak.

Bruidjie : FOK wat was dit??
Bruidegom : Net 'n duifie, siestog"
Bruid : Jirre maar het jy daai duif se moerse VOEL gesien?"
 

H2O

Race Dog
Joined
Nov 19, 2012
Messages
532
Reaction score
10
Location
Cape Town
Bike
AJS (all models)
ha-ha-ha Manic, daai seep ene die week op my selfoon gekry... pasop mater, die mods kom vir jou! 🤣
 

Plaasseun

Pack Dog
Joined
Nov 21, 2017
Messages
124
Reaction score
12
Bike
BMW F800GS
I was chatting to a mate of mine this weekend and he told me when he was at varsity, he was sleeping with a set of identical twins.

Awesome I said, how did you tell them apart?

Well he said, Nancy always had her nails painted a deep blue, and Nick had a dick.......... :p
Set of twins not identical twins then:oops:
 

BuRP

Grey Hound
Joined
Jul 12, 2011
Messages
5,411
Reaction score
664
Location
Pretoria
Bike
Honda XR650R
IMG-20230124-WA0015.jpg

.... and forget about a handjob also!
 
Top