Tr0jan
Race Dog
So ek dreig nou al lank om my 6fiddy se brul uit te sorteer, maar ek hou van die pyp op die fiets. So om die pyp te vervang pas nou nie mooi in my lyn in nie. (Eks eintlik te damn suinig )
Hier is so paar kiekies oor wat gedoen is.
Dit is selfoon pics, so dit lyk maar bra k@k. Maar jy sal die idee kry.
Pic 1: Sny die onderkant en die end cap af net langs of op die huidige weld. Gebuik jou ystersaag of 'n baie, baie dun grinding disk. Want alles wat jy afsny, verloor jy in spasie, en die pyp kan dan moontlik nie meer oor die header pyp pas nie. Ekt so 2mm verloor met die snywerk. Links is die cat (wat lyk soos 'n blikkie met sament in )
Pic 2: By die end cap gedeelte is die heks se neus, dit gaan ook verwyder word, sodat die pyp bietjie kan skree.
Pic 3: Die cat word uitgesny teenaan die inloop van die pyp en word sommer in die asblik gegooi (POS). Links onder kan jy sien dat die heks se neus afgesny is en ekt die lang pyp wat ingaan wat die klank demp ook sommer uitgetrek. Doen dit net as jy wil hê die bike moet raas, anders los die ding net daar. Jy kan die lang pyp ook in die helfte sny en weer vas weld, dan raas die bike nie so erg nie, maar brul net so bietjie meer.
Pic 4: Kry iemand wat stainles steel TIG welding kan doen, en wat ordentlik kan sweis. Dan weld jy net alles weer mooi aan mekaar.
*Disclaimer: Ek weet nie of dit goed is vir die motor om die heks se neus te verwyder nie. Ma ek worry nie, ek bou my eie engines oor.