Dogs 1000km + ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Die threat volg op die WOA 1000km run.

Die voorstel is dat die dogs ons eie run hou.


Wie sal belangstel?
Moet dit oor meer as 1 dag wees?
Voorstel van waar begin en eindig mens? (Dalk a Vendor se plek as 1 so vriendelik sal wees)
Voostel vir afstand?
Is checkponits nodig? (Dalk weer 'n vendor se plek?)
 
Top