LouisKLR
Puppy
Hallo mense my KLR 2007 8800km se Doohickey is nog nie vervang nie , ek lees maar hier oor die probleem en dit begin my bekommer !! Wanneer moet dit vervang word en wat is die oorsake van die original Doohickey ! Dankie
Enter your email address to join: