Draad trek...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Staffie

Race Dog
Joined
Apr 3, 2008
Messages
670
Reaction score
264
Location
by the /\/¯¯¯¯\/\ @ the 'C'
Bike
BMW F800GSA
Gedink die topic sal jou aandag trek...
Kyk kom ons wees eerlik - die OEM sports op die F800 is nie spots nie - dis fog lights sodat ander jóú kan sien, nie jÿ in die nag kan sien nie.
Nou ek het onlangs met 'n skok agter gekom dat wat ek weet van krag/elektrisiteit, is skokkend... Selfs 12v so ek vra eerder voor ek iets afbrand.
Ek het vir my van die https://4x4direct.co.za/motorbike-lights/9271-40-watt-led-motorbike-spotlight-lx4.html spots gekoop. My vraag aan die SLIM mense is - kan ek hulle op/met my huidige drade laat werk? MAW kan ek die huidige drade af sny en die drade op soldeer of is daar iets nodig soos 'n relay of 'n iets?
Ek sal die thread dop hou vir voorstelle.
 
Top