Ek en Madie beplan om vanaf die 1ste April 'n rustige draai-draai kuiertoer met die 2 x 800's te ry.
Met die uitsondering van 3 aande slaap ons elke aand by vriende of familie. Ons ry gewoonlik nie meer as 400km per dag nie, maar die dae aan die begin en einde is paaie wat ons al baie gery het en wil ons meer tyd laat vir die mooier/onbekende plekke.
Sommige van die paaie en plekke wat ons beplan om te besoek is bekend aan ons, maar daar is ook heelwat onbekende paaie en plekke. Ook hoor ons graag van mede Wild Dogs wat weet van interessante/mooi plekke wat ons in die omgewing van die basiese roeteplan kan besoek. Die oorslaapplekke is vas, maar die roete kan maklik aangepas word. Veral vir dag 5 en 6 (Bredasdorp - Koedoeskloof en omgewing) en dag 8 (Knysna - Jeffreysbaai) sal voorstelle/inligting waardeer word.
Ons hoor ook graag hoe die paaie se toestande tans lyk. Beide van ons is redelik ervare ryers wat grondad bo teerpad verkies en nie omgee vir 'n ompad om die 'swartslang' te vermy nie, maar Madie is nie lief vir sand, modder en tegnies uitdagende paadjies nie.
Ons sou ook nog 'n groter draai deur die OosKaap wou ry, maar ongelukkig steek werksverpligtinge 'n stokkie daarvoor. Ons sal dit vir 'n volgende toer moet los.
Basiese Toerplan:
Dag 1 +/- 530 km
Upington
Kenhardt
Verneukpan
Brandvlei
Williston
Plaas Rooipoort (naby Middelpos), waar Madie grootgeword het
Dag 2 +/- 540 km
Plaas Rooipoort
Middelpos
Gannagapas
Tankwa Padstal
Katbakkiespas
Op-die-berg
Citrusdal
Velddrif
Melkbosstrand
Dag 3
Kerk-, rus- en kuierdag by vriende en familie in die Kaap
Dag 4 +/- 350 km
Melkbosstrand
Stellenbosch
Franschhoek
Greyton
Caledon
Elim
Bredasdorp
Dag 5 +/- 350 km
Bredasdorp
Malgas
Witsand
Jongensfontein (ChrisL - as julle tuis is sal ons graag by julle stop op Stilbaai)
Riversdal
? Pas (Alzheimer Lite het die naam 'gesteel'. Heimer help asb. Ons het die grondpadpas saam met jou en andere gery tydens CABC op Rooiberg)
Koedoeskloof
Dag 6 +/- 300 km
Koedoeskloof
Dalk Montagu - Suurbraak - Barrydale ( ons wil graag die pas tussen Suurbraak en Barrydale ry en by Country Pumpkin middagete eet)
of enige ander roete in die omgewing wat Veldbrand of enige van die ander Honde kan voorstel.
Koedoeskloof
Dag 7 +/- 290 km
Koedoeskloof
Calitzdorp
Swartbergpas
Prins Albert
Klaarstroom
De Rust
Eagle Falls ( Kammanassie)
Dag 8 +/- 400 km
Eagle Falls
Kammanassievallei
Avontuur
De Vlugt
Knysna
Nature's Valley
Bloukranspas
Humansdorp
Jeffreysbaai
Dag 9 +/- 70 km
Rus/kuierdag
Dag 10 +/- 520 km
Uitenhage
Jansenville
Aberdeen
Murraysburg
Richmond
Britstown
Dag 11 =/- 390 km
Britstown
Prieska