Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
62e645c3d439638085da05f1461628b3.jpg







60e3f1417be5cf4bff9b7ef9376176e5.jpg







135a3f5a75c7cbb0e6dbfe724f39592b.jpg
 
Jis dis mooi.  :thumleft: Ek en my vrou is so 4 jaar terug daar deur en kan glad nie deel onthou in die laaste paar fotos nie. Ek onthou meer die dele onder die bome waar die lang dorings gestrooi gele het. Ons was op on eie en het nie tyre tool gehad nie.

Gooi ou mater. Lyk my jy moes 'n paar tande trek vandag. Ons wag. ;D
 
Daai dorings is rof!

Hierdie is die groot klim van Patensie se kant.

Ja man, hierdie tande besigheid begin al hoe meer inmeng met my bike besigheid......
 
Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.

Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af 😄👍
 
Rigard se signiture lynne >:D

BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!


Wonder of jy nog dieselfde voel oor jou laaste skoeter na die trip  :peepwall: ;D
 
VaalBaas said:
Rigard se signiture lynne >:D

BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!


Wonder of jy nog dieselfde voel oor jou laaste skoeter na die trip  :peepwall: ;D

Righard love sy Ducati's, ek ek moet sê dis n baie lekker bike wat aandag trek oral wasr mens gaan........
 
Top