- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,686
- Reaction score
- 11,271
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Beurtkrag pla my nie baie nie......maar dit pla my moerse baie as ek ń RR probeer skryf....
weskusklong said:Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
Ja ek moet se ek kyk hom ook so, lyk lekker rofweskusklong said:Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
Draadwerk said:****, ek is net so gatvol. Ons is nie eers geskeduleer vir beurtkrag vanaand nie. Maar af moet ons af. Dan vat internet weer sy tyd om aan te kom en en en...
Hillman said:Ja ek moet se ek kyk hom ook so, lyk lekker rofweskusklong said:Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
Noneking said:weskusklong said:Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
Hy't my effe onkant betrap!!
Cruise nog lekker en toe ek om die draai kom staan Carlito ts daai klippe en wag met kamera....
Lyk my hier is groot kak ek is ook af in Pietersburg.Draadwerk said:****, ek is net so gatvol. Ons is nie eers geskeduleer vir beurtkrag vanaand nie. Maar af moet ons af. Dan vat internet weer sy tyd om aan te kom en en en...
Jakkals said:Noneking said:weskusklong said:Daai draai het ons van anderkant af gevat, sleg klipperig en geen goeie lyn nie, net knyp en klou.
Hy't my effe onkant betrap!!
Cruise nog lekker en toe ek om die draai kom staan Carlito ts daai klippe en wag met kamera....
:imaposer: :imaposer:
Wou nie sê nie, maar het gesien jy het verkeerde lyn gevat, kom nou van rond kyk. :lol8:
Gaan start die genset en gooi nog, ek like die RR. :thumleft:
:imaposer: :imaposer:Draadwerk said:Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.
Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af
Righard said::imaposer: :imaposer:Draadwerk said:Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.
Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af
Dankie Draadwerk.......die ergste is ekt daai onderbroek so uit my pannier gehaal. Ek wonder wie het hom voor my aangehad ;D
Ek geniet hom 1000. Dis n gemaklike bike. Baie ligter as die GSA. Obviously nie dieslefde gehalte op die grond as die BMW nie, maar a awesome bike op die teer. Ekt klaar vir my die nuwe een bestel wat volgende maand uitkom! Kan nie wag nie!!VaalBaas said:Rigard se signiture lynne >
BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!
Wonder of jy nog dieselfde voel oor jou laaste skoeter na die trip eepwall: ;D
Ek het n plan gehad met hom...........Noneking said:Righard said::imaposer: :imaposer:Draadwerk said:Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.
Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af
Dankie Draadwerk.......die ergste is ekt daai onderbroek so uit my pannier gehaal. Ek wonder wie het hom voor my aangehad ;D
Wit onderbroek op n biketrip?? Dis net plain verkeerd op te veel levels......
Righard said:Ek het n plan gehad met hom...........Noneking said:Righard said::imaposer: :imaposer:Draadwerk said:Hey man. Los die dorings en gooi nou die res van die RR. Ek geniet hom vreeslik baie.
Righard, ek ken iemand wat vir jou aluminium onderbroeke kan maak- dan vee jy hom sommer met 'n lappie af
Dankie Draadwerk.......die ergste is ekt daai onderbroek so uit my pannier gehaal. Ek wonder wie het hom voor my aangehad ;D
Wit onderbroek op n biketrip?? Dis net plain verkeerd op te veel levels......
Righard said:Ek hoop jy gaan al Baviaans foto's vir hulle wys.......hehehe :imaposer:
Enter your email address to join: