George is ook bleikbaar mooi
Is Gatkrap dalk jou middelnaam? :imaposer:
Is Gatkrap dalk jou middelnaam? :imaposer:
ChrisL - DUSTRIDERS said:George is ook bleikbaar mooi
Is Gatkrap dalk jou middelnaam? :imaposer:
ChrisL - DUSTRIDERS said:Arme Righard sal seker nooit die einde van die trip hoor nie.
In all fairness teenoor die Ducati dit was nie die regte wapen vir die trip. Hy is net nie gemaak vir sulke rowwe paaie nie. (my 2c)
Ek haal my hoed vir hom af dat hy so passievol oor die brand is en bly.
woody1 said:Nou nadat jy jou tande mooi gemaak het moet jy sommer ook jou ogies laat toets.... daar is girls met ander kleur hare ook in daai groep...En het jy vir Andries gesien... seker ook nie... ons OU MANNE tel mos nie dis net girls girls girls :imaposer:
Noneking said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Een van hierdie reëls is dat ons GLAD NIE by franchise restaurante mag eet of drink nie
Ek hou van die reël. Dit maak dat mens by plekke soos Jupiter en die Williston Mall eet en verrassings soos bakbrood sarmies raakloop. :drif:
Nimmo said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Een van hierdie reëls is dat ons GLAD NIE by franchise restaurante mag eet of drink nie
Ek hou van die reël. Dit maak dat mens by plekke soos Jupiter en die Williston Mall eet en verrassings soos bakbrood sarmies raakloop. :drif:
Nou praat jy :laughing4: by Highlander ek darem die lekkerste sparerib van my lewe ge eet :drif: :drif: :drif:
Verseker! Sonder daai lam pastei by Jupiter sou ek 'n armer mens gewees het! :3some:
woody1 said:Ek dink 2 ....sien ek is reg. :imaposer:
DirtRebell said:Noneking said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Een van hierdie reëls is dat ons GLAD NIE by franchise restaurante mag eet of drink nie
Ek hou van die reël. Dit maak dat mens by plekke soos Jupiter en die Williston Mall eet en verrassings soos bakbrood sarmies raakloop. :drif:
Nimmo said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Een van hierdie reëls is dat ons GLAD NIE by franchise restaurante mag eet of drink nie
Ek hou van die reël. Dit maak dat mens by plekke soos Jupiter en die Williston Mall eet en verrassings soos bakbrood sarmies raakloop. :drif:
Nou praat jy :laughing4: by Highlander ek darem die lekkerste sparerib van my lewe ge eet :drif: :drif: :drif:
Verseker! Sonder daai lam pastei by Jupiter sou ek 'n armer mens gewees het! :3some:
En ons eie Jupiter ry nou weer byvoorbeeld nie verby 'n Wimpy sonder om te stop nie. :lol8:
Noneking said:woody1 said:Ek dink 2 ....sien ek is reg. :imaposer:
Hulle word onsigbaar so tussen die dames ot: ot:
heinzz said:Noneking said:woody1 said:Ek dink 2 ....sien ek is reg. :imaposer:
Hulle word onsigbaar so tussen die dames ot: ot:
Veral na 'n paar dae van die huis af ot: ot:
Artsie, ek geniet die storie baie. :thumleft:
woody1 said:Ek dink 2 ....sien ek is reg. :imaposer:
Wooly Bugger said:Righardt hou van slaap?
Noneking said:Swaershoekpas net voor Cradock
Die GPS vat ons op 'n snaakse paadjie deur woonbuurte in Cradock en ek begin dink hier is 'n fout! Ons eindig op op 'n hoogte bo die dorp met 'n toring van soorte. Ek bekyk die omgewing en voor ek my oë kan uitvee is ek in 'n paar honderd meter van die dikste sand op die trip. Glad nie reg hiervoor nie?? Ons is nog in die dorp, ek sit plat op my alie en die GSA is in verkeerde rat. Ons dans weer daai dans en met genade van wie weet waar kom ek anderkant uit......
Noneking said:woody1 said:Ek dink 2 ....sien ek is reg. :imaposer:
Het hulle eintlik eerste gesien.... een van hulle het voor gery, maar dit maak afbreek aan my storie as julle sê daar was mans ook by.... ;D
Enter your email address to join: