Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Noneking said:
Righard said:
Wooly Bugger said:
Righardt hou van slaap?
Neeeeee, ek hou net daarvan om te slaap as daar geslaap moet word!

Dis die probleem....ons stem nie altyd saam oor wanneer aanvaarbare slaaptyd is nie  ;D

Moenie dat ek vir die mense my "Righard lê alweer" album hier uitpluk nie...

Julle stem met niks saam my nie..........ek is die Weeskind in ons groepie!
 
Point in case.... geen biketrip is vir die man sacred nie... ;D
Jy kan mos nie dit doen nie..........dit is nie deel van die RR nie........Ai....!!!!
 
Dag 10 - Rhodes tot Golden Gate  540km 

Erens gedurende die nag daag daar nog mense op. Hulle is baie onkonsidererend en skop ń helse bohaai op. Kort kort word daar flits op ons tente geskyn. Die mense het ook klein hondjies en omdat hulle in hul kar slaap word die keffertjies uitgelaat gedurende die nag. Wanneer hulle te naby aan my tent kom word hulle uitge&@£ van ń kant af en is ek wawyd wakker.

Vroegoggend is ons op en vat ń lekker warm stort, nou is dit ons beurt om te raas!!

Kamp word opgeslaan en fietse gepak. Ons sê koebaai vir die raasgatte en ek sê vir Carlito ons moet kyk of of ons die keffertjies kan laat omkap as daai twee Akro's opstart...

Karma slaan my weer....... My agterwiel is pap, ek moet eers puncture repair....

8ccf724bc9fc1a04aa7080284510613d.jpg

63b993a67dff868ea91d4aa8f46d113b.jpg
 
Righard said:
Noneking said:
Righard said:
Wooly Bugger said:
Righardt hou van slaap?
Neeeeee, ek hou net daarvan om te slaap as daar geslaap moet word!

Dis die probleem....ons stem nie altyd saam oor wanneer aanvaarbare slaaptyd is nie  ;D

Moenie dat ek vir die mense my "Righard lê alweer" album hier uitpluk nie...

Julle stem met niks saam my nie..........ek is die Weeskind in ons groepie!

Ons weet almal watter een jy is in die groepie....

0f8654abbf716b7de390f0c8606cd1b7.jpg
 
Ons vat weer die pad terug soos ons gister gekom het, en rustig op na Lundinsnek. Die plek is wragtag nog mooier as wat ek dit onthou!

87d5267fe3c78d1b51d3e01175fb087a.jpg

1e77378f49e15425b19f24dfa2ffd942.jpg
 
Noneking said:
Righard said:
Noneking said:
Righard said:
Wooly Bugger said:
Righardt hou van slaap?
Neeeeee, ek hou net daarvan om te slaap as daar geslaap moet word!

Dis die probleem....ons stem nie altyd saam oor wanneer aanvaarbare slaaptyd is nie  ;D

Moenie dat ek vir die mense my "Righard lê alweer" album hier uitpluk nie...

Julle stem met niks saam my nie..........ek is die Weeskind in ons groepie!

Ons weet almal watter en jy is in die groepie....

0f8654abbf716b7de390f0c8606cd1b7.jpg
:imaposer: :imaposer:
 
Ek dink ek en jou groot pel het dieselfde probleem. Na so n dag se ry gaan ek al sommer 7 uur tent toe. Vra maar die manne. :imaposer:
 
woody1 said:
Ek dink ek en jou groot pel het dieselfde probleem. Na so n dag se ry gaan ek al sommer 7 uur tent toe. Vra maar die manne. :imaposer:
Ja maar jy is oud en moet vroeg opstaan en verkas voordat die mense agterkom hulle eetgerei is weg. :biggrin:
 
:imaposer: :imaposer:

Jakkals said:
woody1 said:
Ek dink ek en jou groot pel het dieselfde probleem. Na so n dag se ry gaan ek al sommer 7 uur tent toe. Vra maar die manne. :imaposer:
Ja maar jy is oud en moet vroeg opstaan en verkas voordat die mense agterkom hulle eetgerei is weg. :biggrin:
 
Ek is baie danbaar vir die stukkie grondpad, want dit beteken ons sny koek, weg van daai aaklige area rodom Sterkspruit.

Ideale verskoning vir my laaste bietjie neute en droeëwors eet

22692c59328baabc3b905662cf9c3fd3.jpg

d9d4f5f15671dee425eaa94270c4dfa8.jpg
 
Top