Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nog iets waarvoor Carlito ń sagte plekkie het is mooi geel en oranje kleure van bome met hul herfs gewaad......

Ons moet oral op die trip stop vir fotos met die bome.......






f3f9855c3b13866ba35544f63f079105.jpg
 
Bliknêrs said:
Dis net die regte medisyne vir my griep deurtrekte gat!
Lekker rr en pragtige fotos!

Ek voel jou pyn Bliknêrs! Sit self hier met 'n boks snesies, Halls suiglekkers en 'n hele rits boererate vir my siek lyf...... :xxbah:
 
Bliknêrs said:
Wel, dan verwag ons goeie vordering met die rr...
rubbinghands.jpg

Hehehehe....

My vrou sê gisteraand sy het nie geweet as jy van 'n 11 dae biketrip terugkom, jy nog 11 dae "afwesig" is by die huis terwyl jy die RR skryf nie..... :deal:
 
Die bome met herfs kleure bly pragtig. Altyd die lekkerste as n man iemand het om so nice trip mee te deel.
Dankie Noneking vir julle RR. Epic  
 
NoRush said:
Die bome met herfs kleure bly pragtig. Altyd die lekkerste as n man iemand het om so nice trip mee te deel.
Dankie Noneking vir julle RR. Epic  

Dankie NoRush! :thumleft:
 
ń Slukkie Sherry anderkant Dordrecht.






3678709722b0c0ba3ad21eacd4188330.jpg







bf86fb20bb9e97ba752e9e410f15424f.jpg







Die man in die bakkie is haastig oppad kerk toe op die Sondag en maak amper vir Righard bymekaar by die bruggie. Righard se witgeskrikte gesig skyn soos ń wit lig deur sy donker visor






6fe5a98d88bb0bed901385cf71afc8e3.jpg
 
Noneking said:
Daar is darem ook bietjie tyd vir speel so tussendeur die ernstige saak van ry......

2c81853b9a8a4858e80f0878c213a0df.jpg
In hindsight volg die foto dalk kort na die slukkie Sherry..... :ricky: :ricky:
 
c2930df3a56c3629fa7ab08cb6e3c131.jpg







Van Dordrecht na Sterkstroom  en dan Skaapkraalpas na Tarkastad...........






da52cc86368f2fb2e960d693bc27e984.jpg






eaa5300b709f83340a88f20cfb17a163.jpg







Nog een van Carlito se bome...... Met Carlito wat stof in die prentjie probeer sit.....






044725c493104952f4e8f65837c7e817.jpg
 
Die Garmin Virb kamera se battery gee ook weer in so halfpad deur die dag, so hier is solank die video van die eerste helfte van die dag.... :dousing:


[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/Uf-nUx0aQHQ[/flash]
 
Volstruisnekpas op die R334 en al lanks die Tarkarivier. Dan D645, De Beerspas en al langs die Baviaansrivier in Baviaansrivier bewaararea.
Hierdie was 'n fantastiese ent se ry..... Ons stop bitter min en neem nog minder fotos, maar dit was 'n hoogtepunt!







7285a0eca0be379ee2baa9433b5ab0cb.jpg








9c08ed52a49e6a61d350f30a49dfc432.jpg







f0670e140d1615f750dc66fa4cfa2ee4.jpg







3afae64464472a6df4854b3ad5490343.jpg







be1f499f8380fa0045981f83667f7377.jpg
 
In Bedford aangekom is ons reeds meer as 7 ure in die saal en ons besluit om ń bietjie te rus.






431c2a2160726363669414168ba4066f.jpg






097430b3178047e9837d5933241bf66b.jpg







Rus in die geval beteken ook ń helse kuduburger met chips en ń allamintige sjokelade melkskommel.
 
Net na 3uur is ons reg om verder te ry. Righard gooi petrol in die slanke italianer met die klein tenk..... :peepwall:
Die joggie wys hom daarop dat sy aftermarket spotlight afgebreek het en los hang van die crashbars. Sonder enige seremonie word die drade geknip en geisoleer en ons val in die pad.......






0fcedb4dea9a640c023ee5ed1b6e8084.jpg
 
Top