- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,675
- Reaction score
- 11,263
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Ons ry deur 'n baie mooi bewaararea waarvan ek gladnie die naam kan onthou nie. Dit het aanvanklik gelyk of ek die roete verkeerd het toe ons by die groot hekke aankom wat gesluit is, maar kort voor lank is papiere geteken en ons kan deury.
Die skaduwees is lank teen die tyd en ons sluit aan by die N10 waar ons moet gaan kyk of daar ń DROL met slaapplek is
Die skaduwees is lank teen die tyd en ons sluit aan by die N10 waar ons moet gaan kyk of daar ń DROL met slaapplek is