Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Noneking said:
Righard said:
Noneking said:
Noneking said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
ding is taaier as die eerste en derde aand se Zebra

Ek beginne wonder of die fout nie dalk by die braaiers lê nie :peepwall: ;) :pot:
Hehe,

Kyk, Carlito is ons designated braaier........en die Suidwester kan braai!
Righard mag nie braai op biketrips nie..... :imaposer:
Soos julle seker al agter gekom het, mag Righard niks doen of sê nie!!.........dis n OU storie...... As iemand weet van iemand wat n Pêl soek.......ek is beskikbaar! Ek soek dringend anne Pêlle.....

Ons help jou soek......HARD soek..... ;D

:spitcoffee: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Ja nee dankie man.Dit was een van die lekkerste RR's wat ek in 'n lang tyd gelees het :thumleft:
 
Righard said:
Noneking said:
Noneking said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
ding is taaier as die eerste en derde aand se Zebra

Ek beginne wonder of die fout nie dalk by die braaiers lê nie :peepwall: ;) :pot:
Hehe,

Kyk, Carlito is ons designated braaier........en die Suidwester kan braai!
Righard mag nie braai op biketrips nie..... :imaposer:
Soos julle seker al agter gekom het, mag Righard niks doen of sê nie!!.........dis n OU storie...... As iemand weet van iemand wat n Pêl soek.......ek is beskikbaar! Ek soek dringend anne Pêlle.....

Klink vir my ons gaan oki werk nie - kani aanmekaar stop vir herstelwerk nie  :deal: :imaposer: :pot:
 
Ai, nou wat gaan ek nou heeldag by die werk doen, die storie is dan nou klaar!
Dit lyk asof julle 'n awesome tyd gehad het!  :thumleft: :thumleft:
 
Nimmo said:

:imaposer: :imaposer:
 
Rooikoos said:
Ai, nou wat gaan ek nou heeldag by die werk doen, die storie is dan nou klaar!
Dit lyk asof julle 'n awesome tyd gehad het!  :thumleft: :thumleft:

Dankie dat jy saam gelees het! :thumleft:
 
Hierdie RR het my weer hoop gegee vir WDs se toekoms, ja en Woody se rondry RR ook.
Ons hoop julle driemanskap kan weer binnekort n stoffie maak. :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Hierdie RR het my weer hoop gegee vir WDs se toekoms, ja en Woody se rondry RR ook.
Ons hoop julle driemanskap kan weer binnekort n stoffie maak. :thumleft:

Wow dis 'n mooi kompliment baie dankie Chris!
 
That was a fantastic RR and even better trip. Makes me long for the SA roads in a big way. Need to head back for another South African style ride soon.
 
Noneking said:
Baie dankie aan my twee awesome pelle vir die ongelooflike trip!!

e40d90204f062f92271cf3eb2800892c.jpg

Carl Potgieter, Canzius Pretorius & Righard Meyer
Dankie Canz en Pottie vir die beste Bike trip ooit!
Dankie Canz vir al jou reelings! Ek kan nie wag vir die volgende een!
 
Draadwerk said:
'n laaste een vir Righard :

48bd6773cc50b759be3db5b66c6471cd.jpg
Draadwerk jy is ampe so lelik met my soos my eie vrienne.................
 
Ag nee wat Righard. Hulle like jou 1000.  :thumleft:  Ek het saam gery toe jy moes terug vlieg :lol8:, het gehoor wat hulle praat.
 
VaalBaas said:

Dankie tog VaalBaas.......ekt begin worry! Ek wou net my pols begin kou....
 
Ou Jannie Jammergat......
 
Daarsy. Dankie Righard wat my gewys het hoe om myself voor te stel.
Nou kan ek ook active raak as ek die site verstaan.
Noneking, perfek opgesom en saamgestel. Nooit oordryf met die diepte van die water of die los sand nie.
Die trip was net so lekker soos wat jou RR gelees het. Goeie 2 mense om die tyd mee te gedeel het.
Het nog WD ontmoet en moet se wat n aangename klomp mense. Ek het vir Righard vanoggend vir ontbyt by Wimpy gestick , so die saak is afgehandel. Dankie aan die planeet ou van PE. Was Jupiter ne? Jou aanbevelings was perfek gewees.
Ons 3 gaan volgende jaar Namakwaland toe om n naakte wilde vygie kalender vir 2017 te skiet. Ek moet dit reel, so ek het definitief advies nodig van honde met kennis van daardie area soos wat Jupiter van die Oos Kaap het.
Dankie aan 2 goeie vriende
 
Carlito said:

My magatag, hier maak die Skim ook sy verskyning
 
Top