Wooly Bugger said:
Noneking said:
Wooly Bugger said:
Julle is seker nou verveeld of beplan julle die volgende trip (sonder die slaap-muis)?
Erg verveeld en ek is bikeloos op die oomblik........
atch:
WTF?
T Rex said:
Noneking said:
Wooly Bugger said:
Julle is seker nou verveeld of beplan julle die volgende trip (sonder die slaap-muis)?
Erg verveeld en ek is bikeloos op die oomblik........
atch:
Is Hy in vir die Quickshifter ?? .... Btw ...kry myne Donderdag. :thumleft:
Ek het bitter swak beplan........ Toe ek terug is van die trip wag hierdie vir my.....
1. My vrou se car is overdue vir diens
2. My kar is due vir 'n diens
3. My HP2 is steeds by BMW vir regmaak (don't get me started)...... en moet binnekort betaal word (R50K+)
4. GSA 2500km overdue vir diens na die trip en sy agterwiel is gedaan. Word pap van oornag staan
eepwall:
5. Moet ontvangsdame uitbetaal wat my CCMA toe gesleep het na afdanking..... :xxbah: :xxbah: :xxbah: :xxbah:
Saam met dit alles 'n week en half op die trip sonder inkomste.....
Quick shifter gaan bietjie moet wag..... :sip: Laat weet hoe's joune asb........net sodat ek nie belangstelling verloor nie