Eerste langerige trippie in 7 jaar vir my

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,254
Reaction score
689
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ry volgende week met my klein honda bietjie langpad. Vanaf Saldanha - Robertson -Swellendam al op die N2 PE toe om by my vriend
te gaan kuier by Gamtoos . Daarvandaan Riebeek Oos toe om hello vir my broer te gaan se. Dan op Colesberg toe en Pretoria. So 3 weke in
Pretoria dan wil ek graag weer afry Saldanha toe maar op my ou roetes deur die Kalahari - Noordkaap ens.
Sou graag een tand groter voorsprocket op wou sit vir My Honda CT 190 maar ek het geen idee waar ek hier onder in die kaap so iets sal kry nie. Sal maar kyk as ek in Pretoria kom vir tyres en die voorsprocket.
Volgende Donderdag oggend hier wegtrek as niks voorval nie.
 
Top