Eerste langerige trippie in 7 jaar vir my

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Lyk steeds befok @subie

Soos om my te vra, waarmee gaan ons Lesotho toe vir 'n 4x4 trip........Nuwe VX300 of ou FJ 62 Cruiser
Sal ALTYD die ouer een vat
Jy "sukkel" meer.
Dis verkeerde term, ek se nie jy "sukkel" nie
Maar jys beslis BAIE meer involved met alles - as wat jy met ;n nuwe 1250 GS die trip doen.
NICE MAN, ek ry steeds heerlik saam.
Enjoy, kyk mooi, en ASB as my valley (Bethlehem ) op jou radar is - alles staan oop vir jou, my vensters ook
 
Helenus

Pack Dog
Joined
Jan 16, 2008
Messages
462
Reaction score
59
Bike
BMW (all models)
Daglig gery uit Riebeek Oos. So 07H00 en het die reen net begin val tot voor Cradock. Lekker nat tot in my skoene en vrek koud. Ek het nie gloves nie so 2 sokkies op elke hand moes doen tot hulle nat is en toe pyn my vingers. Is nou in n gastehuis op Edenburg so 70km voor Bloem. Ek voel ge inspire om vir my n paar gloves te koop vir die kalahari wanneer ek terugry🤣🤣View attachment 787540 View attachment 787541 View attachment 787542
Epic
 
Helenus

Pack Dog
Joined
Jan 16, 2008
Messages
462
Reaction score
59
Bike
BMW (all models)
Daglig gery uit Riebeek Oos. So 07H00 en het die reen net begin val tot voor Cradock. Lekker nat tot in my skoene en vrek koud. Ek het nie gloves nie so 2 sokkies op elke hand moes doen tot hulle nat is en toe pyn my vingers. Is nou in n gastehuis op Edenburg so 70km voor Bloem. Ek voel ge inspire om vir my n paar gloves te koop vir die kalahari wanneer ek terugry🤣🤣
Hoe groot is jou harde? My beter helfte wat nie meer ry nie het 'n paar leer winter en somer handskoene, size small, ek raai hande so tussen small en medium gaan pas.
Joune vir free, on the house. Ons is weg, weer 21ste terug in die dorp (Pretoria), laat weet of dit sal werk vir jou.
 
Helenus

Pack Dog
Joined
Jan 16, 2008
Messages
462
Reaction score
59
Bike
BMW (all models)
Subie ek het jou vandag so wragtig gesien ry, op snelweg daar by Kroonstad se Shell. Dadelik daai Honda en sak herken :) Ons het suid gery.
 
Joined
Mar 30, 2015
Messages
12,161
Reaction score
982
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda XL650V Transalp
Ek wens iemand will n 100% eerlike vergelyking doen met jou fiets teenoor die Hero Subie.
Ek speel nou al n hele rukkie met die idee tussen die twee fietse, hoewel ek steeds n 300 Honda sou verkies maar het ek dit regtig nodig😳?

Bly jy het veilig en lekker gery
Groete
 
subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
10,981
Reaction score
265
Location
Saldanha
Bike
Honda XR125L

Ek het nog nooit n Hero eers gesien nie maar ek vermoed die Hero gaan my bike ore aansit op die langpad miskien met daai oil cooler. Ek hoop my XR190 is die meer betroubare keuse. Ek het my sprocket kombinasie verander van 15/52 na 16/52 wat vir my n goeie besluit was maar op die langpad voel dit vir my mens kan selfs 17/52 probeer. As ek met die 16/52 in 5de gear teen n opdraend nog vet gee tel hy nog spoed op met 130 kg myself en bagasie op (Ek weeg maar n skamele 105 kg ) . Ek sal egter bly by 16/52 sprockets vir my gewig. Ek dink n normale mens van 80 kg kan 17/52 probeer. Ek het my klein bike se olie versigtig dopgehou en kon glad nie bespeur dat hy olie gebruik het nie. Ek het boekgehou om my km per liter op die langpad te moniter. Gaan later vanoggend dit uitwerk. Lyk vir my soos 36km per liter teen so 90 km per uur. Iets wat ek graag sou wou he is n rev counter. Op die langpad kruip die spoed op na 100km per uur wat vir my te hoe revs voel. So mens moet kort kort jou throttle aanpas om by 90kmh te bly. Elke ou is maar impressed met sy bike en so ook ek op die langpad met myne. Nou kom die groot skoonmaak en service voor ek oor so 3 weke weer terug saldanha toe ry om die somer seisoen op my bootjie te gaan spandeer.
 
subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
10,981
Reaction score
265
Location
Saldanha
Bike
Honda XR125L
Ek wens iemand will n 100% eerlike vergelyking doen met jou fiets teenoor die Hero Subie.
Ek speel nou al n hele rukkie met die idee tussen die twee fietse, hoewel ek steeds n 300 Honda sou verkies maar het ek dit regtig nodig😳?

Bly jy het veilig en lekker gery
Groete
As jy dit kan bekostig Tom en kan jy die 300 in die hande kry sou ek definitief se kry die 300. Teen die 300 se prys is daar dan ook meer keuses van adventure bike om n mens se kop nog meer deurmekaar te krap. Op ons ouderdom as jy n nuwe bike koop is dit heel moontlik n mens se doodgaan bike :ROFLMAO: :ROFLMAO:
 
subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
10,981
Reaction score
265
Location
Saldanha
Bike
Honda XR125L
Hoe groot is jou harde? My beter helfte wat nie meer ry nie het 'n paar leer winter en somer handskoene, size small, ek raai hande so tussen small en medium gaan pas.
Joune vir free, on the house. Ons is weg, weer 21ste terug in die dorp (Pretoria), laat weet of dit sal werk vir jou.
Baie dankie Helenus. Ek het sulke poffer handjies en sal verkies groter handskoene vir die langpad. Ek gaan sommer vandag kyk nog vir handskoene terwyl ek nog onthou hoe seer my hande was van die koue 😁
 
Oubones

Race Dog
Joined
Apr 3, 2015
Messages
4,041
Reaction score
114
Location
Kzn
Bike
BMW F650GS / Dakar
Subie, jy is ou fietsryer en ek hou van jou manier van dit doen.
Ek ry nooit sonder paar lekker dik plastieksakke en swartsak langpad nie. Ek trek die “checkers” bo-oor my kouse aan vir voete drooghou, swartsak onder my baadjie om my lyf warm te hou en handskoen , of kous in jou geval, met sak oor vir die hande. Mens ry nie so lekker, maar nat en koud word gekeer.
 
Oubones

Race Dog
Joined
Apr 3, 2015
Messages
4,041
Reaction score
114
Location
Kzn
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek wens iemand will n 100% eerlike vergelyking doen met jou fiets teenoor die Hero Subie.
Ek speel nou al n hele rukkie met die idee tussen die twee fietse, hoewel ek steeds n 300 Honda sou verkies maar het ek dit regtig nodig😳?

Bly jy het veilig en lekker gery
Groete
@Tom van Brits .Tom, ek het nie een besit, maar albei gery.
As jy dit kan bekostig, die 300!
Die Hero sal ek vergelyk met Subie se fiets. Ek sien die Hero as meer tegnologies gevorderd en effens meer krag as die kleiner Honda. Die vraag gaan wees oor die langtermyn of die Hero gaan hou!
Jy ry jou fiets lank so vir jou beveel ek 300Honda aan.
 
jaybiker

Race Dog
Joined
Apr 10, 2011
Messages
4,119
Reaction score
98
Location
PE
Bike
Kawasaki Versys
I'd feel decidedly wrong riding without gloves whatever the temperature. :oops: They are joint 2nd/3rd on my ATGATT list, along with boots. First eyes, then hands/feet, then skull.
Never mind, congrats Subie on the ride, and thanks for the report and pics. Smart little bike. (y)
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Subie, jy is ou fietsryer en ek hou van jou manier van dit doen.
Ek ry nooit sonder paar lekker dik plastieksakke en swartsak langpad nie. Ek trek die “checkers” bo-oor my kouse aan vir voete drooghou, swartsak onder my baadjie om my lyf warm te hou en handskoen , of kous in jou geval, met sak oor vir die hande. Mens ry nie so lekker, maar nat en koud word gekeer.
Befokte tips thanks
 
Frikadella

Puppy
Joined
Jul 7, 2022
Messages
19
Reaction score
12
Location
Eastrand
Bike
BMW R1200GS
Ek het ook die XR 125 se olie dopgehou, nou my dikgat van 108KG en amper konstante flatspee van so 90km per uur oor 800 kilos het daai tenkie niks gemaak nie, nie n druppel gebruik nie.

Ongelooflike betroubare en "simpel" fietsies.
 
Top