Expansion Bags Trax

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Het iemand die Expansion Bags wat jy bo-op die Trax pannier sit al van te vore gekoop?

Wat dink julle daarvan?

Kan dit aan die pannier vas gesluit word en self ook gesluit word?
 
Top