Fatigue - how to deal with it.

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ja, things are tough out there, the pace never lets up and each day brings its own challenges. However, lately I am finding it difficult to get through a day with anywhere near the level of energy I started with. There are mornings where I really battle to get out of bed even though I am asleep by 21h00 most nights. We eat well and my wife cooks balanced meals every day. I love fruit and vegetables so we eat a lot of that, especially fruit. We eat practically no junk food, no smoking and practically no alcohol. My blood tests show everything normal, no prostate problems, health very good. Lots of fresh air, exercise and being in the veld. In essence, everything the clever guys recommend to counter fatigue. Taking a break or holiday or sabbatical isn't possible as I am self employed.

Anyone else got any recommendations? I am not big on medication and most GPs are quacks dispensing pills. Try this, didn't work? OK try this one. I'd be interested to hear what you okes are doing to manage it.
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ongetwyveld dat dit 'n rol speel @BullSmit al wil 'n ou dit nie aldag erken nie. Maar waaragtig, as ek teen 11h00 vir 'n middagslapie wil gaan lê kan dit mos nie normaal wees nie of hoe?
 

0012

Race Dog
Joined
Jan 27, 2013
Messages
3,361
Reaction score
172
Location
Harare
Bike
Suzuki DR650
Ek is geen kenner. Net een raad van advies, laat kyk jou yster vlakke. Te hoog of te laag en jy voel so.
selfde vir bloedsuiker vlakke
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
My bloedsuikervlakke is normaal volgens onlangse toetse. Ek moet hoor of hulle vir yster getoets het.
 

Namakwalander

Grey Hound
Joined
Nov 19, 2013
Messages
6,349
Reaction score
760
Location
Centurion
Bike
Honda XR250 Tornado
Ek sou aanbied om te kom help met iets, maar my metode or resultaat sou dalk nie na wense wees nie en eerder meer stres en rusteloosheid veroorsaak
 

BullSmit

Race Dog
Joined
Aug 18, 2008
Messages
1,598
Reaction score
156
Location
K-Pax
Bike
Honda XR650L
Ongetwyveld dat dit 'n rol speel @BullSmit al wil 'n ou dit nie aldag erken nie. Maar waaragtig, as ek teen 11h00 vir 'n middagslapie wil gaan lê kan dit mos nie normaal wees nie of hoe?

Johan, ons dink ons is nog 'spring chickens'. Dis daardie gees en die vlees ding.

Ek myself word 58 binnekort en hierdie vang my ook so nou en dan.

En ek is fisies nie eers NAASTENBY so aktief soos jy daagliks nie.

Ek reken as jou liggaam vir jou wys jy moet stadiger, moet jy luister. As jy kan, neem daardie 'powernap'.
 

LouisXander

Bachelor Dog
Joined
Feb 21, 2006
Messages
13,995
Reaction score
700
Location
Germiston
Bike
KTM 950 Adventure
Jy het n tekort aan iets Johan. Moegheid dui gewoonlik op n magnesium tekort, ek weet niks onthou.

Kry slowmag of enige magnesium aanvulling, sal help.
 

Vuurmaker

Pack Dog
Joined
Jul 11, 2014
Messages
145
Reaction score
6
Bike
Yamaha XT500
Ek kan met jou saamstem
2020 die Covid ding my getref, amper 2 weke in hospitaal
Ek is tipe 2 diabeet, drink en rook nie

longterm Covid is real in my geval, en sukkel nogsteeds
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
37,195
Reaction score
993
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Jy het n tekort aan iets Johan. Moegheid dui gewoonlik op n magnesium tekort, ek weet niks onthou.

Kry slowmag of enige magnesium aanvulling, sal help.
Jy kort 5 cc Multi Min.......................Christa kan sommer onder jou nekvel inspuit. Kry net daai soort wat nie brand nie!! ;) :LOL:
Jy het n paar tawwe maande agter die rug jou lyf soek net bietjie rus.
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek sou aanbied om te kom help met iets, maar my metode or resultaat sou dalk nie na wense wees nie en eerder meer stres en rusteloosheid veroorsaak
Ek dink ek het voorheen vir jou gesê, jy skat jouself gans en al té laag.
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Jy kort 5 cc Multi Min.......................Christa kan sommer onder jou nekvel inspuit. Kry net daai soort wat nie brand nie!! ;) :LOL:
Jy het n paar tawwe maande agter die rug jou lyf soek net bietjie rus.
As ek hoor hoe het my bokke geskrou toe ek hulle nog daarmee gesteek het Chris dan kom niemand naby my met 'n spuitnaald nie. Ek drink eerder 100ml Ov-Min. :p
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Jy het n tekort aan iets Johan. Moegheid dui gewoonlik op n magnesium tekort, ek weet niks onthou.

Kry slowmag of enige magnesium aanvulling, sal help.
Sommer by die apteek Louis? Sonder voorskrif?
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Johan, ons dink ons is nog 'spring chickens'. Dis daardie gees en die vlees ding.

Ek myself word 58 binnekort en hierdie vang my ook so nou en dan.

En ek is fisies nie eers NAASTENBY so aktief soos jy daagliks nie.

Ek reken as jou liggaam vir jou wys jy moet stadiger, moet jy luister. As jy kan, neem daardie 'powernap'.
Gistermiddag toe gaan dit effe rustiger hier na al die lammers deurgegaan is, toe slat ek daai bed en slaap morsdood vir 2 ure. Gisteraand 'n fliek gekyk en 21h20 in die bed, binne 'n paar minute vas aan die slaap en weer deurgeslaap. Nee hel man, dis té veel slaap.
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,643
Reaction score
462
Bike
KTM 950 Adventure S
Jy ken jou lyf en jou vermoeens. As iets nie reg voel nie, is daar fout.

Ek het n ruk terug deur dieselfde gegaan. Was heeltyd moeg, het vertigo gekry as ek vinnig opstaan, en was heel buite weste. n Paar dae later ondek ek n spinnekopbyt op my enkel. Sakspinnekop.

Weens die byt het my ystervlak geval na 2. Normaalweg is dit 16.

So laat toets jou yster, dalk vertel dit jou iets.
 

LouisXander

Bachelor Dog
Joined
Feb 21, 2006
Messages
13,995
Reaction score
700
Location
Germiston
Bike
KTM 950 Adventure
Sommer by die apteek Louis? Sonder voorskrif?
Jip, Slowmag Sommer vd rak af. Maar gesels met jou Apteker ook, hy sal ook help.

Klink vir my of jy oorwerk is, stress ens wat nou tot einde kom en jou uitput. En jou lyf se nou hokaai!! Refuel net bietjie!!
 
Top