Flikkerlig "switch" moertoe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WannaBeJoe

Pack Dog
Joined
Sep 29, 2019
Messages
451
Reaction score
237
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Menere

Fotos van die flikkerlig switch op my 2006 KLR650 verwys. Met die laai van my bike so 'n maand gelede het die skakelaar seergekry. Die flikkerligte werk net eenkant toe (as ek heeltyd wil regs draai gaan dit alles OK wees ....). Het vandag die unit waarin die skakelaar sit uitmekaar uit gehaal en soos ek vermoed het is die skakelaar taamlik moertoe.

Hoe werk dit van hier af? Koop ek die hele eenheid (wat toeter skakelaar en hi- en lo-beam skakelaar ook insluit) of kan ek net die enekele skakelaar koop en die stukkende ene vervang? Is daar iets after-market wat gaan werk?

Advies sal waardeer word!
 

Attachments

  • indicator01.jpeg
    indicator01.jpeg
    82.4 KB · Views: 72
  • indicator02.jpeg
    indicator02.jpeg
    117.8 KB · Views: 71
  • indicator03.jpeg
    indicator03.jpeg
    86 KB · Views: 74
  • indicator04.jpeg
    indicator04.jpeg
    98.8 KB · Views: 73
Top