Eerste keer wat ek Rickus sien staan en ry in die sand, seker aambei fout by hom!! 😜
Ek het n paar keer gekyk of sy lippe n p of k vorm na die klapper afgegaan het, lyk na p vir my dus het hy verkaaps anders sou dit normaalweg n k gewees het!!! 😜Nog 'n lekker episode. Ek weet net nie hoekom julle vir Dewald so sensor nie, hy praat die Weskus taal dan so mooi!!
Chris, hy het eintlik gesê sy toon is stukkend.Ek het n paar keer gekyk of sy lippe n p of k vorm na die klapper afgegaan het, lyk na p vir my dus het hy verkaaps anders sou dit normaalweg n k gewees het!!! 😜
Ja nee kyk ons lei nie honger nie!!!! Maar ek is darem nou heelwat ligter tenminste 500gram so daai Klavier van my sal hoëgerer vlieg oor die duine.Lekker om Rickus weer te sien - my groete, ek ja, ek weet ek skuld n besoek....
En ou John, tjeers vor jpu ook.... mens kan sien jy het ook n goeie lewe - of laat ek so se, duidelik beter as toe jy by die WARR was 😋
Takes us to mud and cold and see the group crumble and fall apart.In that heat, remoteness and sand... there are exceptionally few who'd even survive let alone find that fun.
Bravo!
Ja, nee ou maat.Takes us to mud and cold and see the group crumble and fall apart.
Enter your email address to join: