Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hollywood said:
Fenderbender said:
Ek se mos , hy en Bobsie is moeg na elke episode . Moeg gewag.......

Shame! Hulle het nie gedink dit vat so lank om TV te maak nie!

Arme manne moes vir lank staan en wag sodat ons al die tegniese kamera-goed kan doen, vir julle om saam te kan kyk. Bob, Dewald, Cassie, Weskus, Adrian, Estian, en Louis ( en selfs Tiaan en Nic in die bakkie) was almal baie geduldig en ons het net die diepste waardering vir hulle.

Dis manne saam met wie jy oorlog toe kan gaan... of... In die dorre, genadelose niks in kan bliksem, met volle vertroue.
Ag wat hulle het dit seker verduur met genoeg verversings langs die pad!! ;) :lol8:
Goeie manne almal!! :thumleft:
 
ETS said:
Hollywood said:
Grunder said:
So this is what I found this morning.....[emoji23]

https://youtu.be/zOqjOGECswo

Jip... its still alive....

:imaposer: :imaposer: :thumleft: :thumleft: :thumleft: laaaaankal lelik
[emoji23][emoji23]

Fanie het toe nog saam hom gewerk nie...

4eb3a1f7aef9fc31911c5657d7061d9e.jpg

The next episode of the FOOTPEG DIARIES Kalahari Kruuuuzz goes live on our Youtube channel at 19h00 tonight. Dont miss it!!!

https://youtube.com/c/footpegdiaries

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Lekker, ek geniet nogal die.
Ons kort weer n slag n lekker ry lusmaak program, sonder enige fiterjasies.
Hou so aan.
 
[youtube]https://youtu.be/SO_uRm-Rfz4[/youtube]

Here you go... Enjoy!

Remember to subscribe and turn on your notifications to stay informed of new episodes.
 
Hollywood said:
[youtube]https://youtu.be/SO_uRm-Rfz4[/youtube]

Here you go... Enjoy!

Remember to subscribe and turn on your notifications to stay informed of new episodes.
Lekker episode gewees. Thx
 
WillemInsit $ said:
Die ryer van die BMW het merke in sy onderbroek na daardie draai, close call gewees

Dalk moet ou Hollywood-hulle kyk daar in die "small bike thread".

Dan kan die video naam verander van "a tough day" na "an enjoyable day".......
 
Nogal emosionele oomblikke daar by die klipstapels  :'(
 
2StrokeDan said:
WillemInsit $ said:
Die ryer van die BMW het merke in sy onderbroek na daardie draai, close call gewees

Dalk moet ou Hollywood-hulle kyk daar in die "small bike thread".

Dan kan die video naam verander van "a tough day" na "an enjoyable day".......

Ja, baas Daan...inderdaad... kleiner kapasiteit sal dit verseker makliker maak, maar... ons sal hierdie gesprek eerder eers na die "philosophical thread" toe moet skuif voor ons daai call maak. Dit het niks met die gewone testostoroon en brawade tedoen nie, maar meer met ongewone struikelblokke, onverwagte uitdaging en met self-vervulling. Soms is die swaarkry die eintlike beloning.

...kak diep...
Dalk onnodig kak diep, maar nou ja. Dis die magic van skoeter ry.
 
Ja, baas Daan...inderdaad... kleiner kapasiteit sal dit verseker makliker maak, maar... ons sal hierdie gesprek eerder eers na die "phillosphical thread" toe moet skuif voor ons daai call maak. Dit het niks met die gewone testostoroon en brawade tedoen nie, maar meer met ongewone struikelblokke, onverwagte uitdaging en met self-vervulling. Soms is die swaarkry die eintlike beloning.

...kak diep...
Dalk onnodig kak diep, maar nou ja. Dis die magic van skoeter ry.

:peepwall:
 
Hollywood said:
2StrokeDan said:
WillemInsit $ said:
Die ryer van die BMW het merke in sy onderbroek na daardie draai, close call gewees

Dalk moet ou Hollywood-hulle kyk daar in die "small bike thread".

Dan kan die video naam verander van "a tough day" na "an enjoyable day".......

Ja, baas Daan...inderdaad... kleiner kapasiteit sal dit verseker makliker maak, maar... ons sal hierdie gesprek eerder eers na die "philosophical thread" toe moet skuif voor ons daai call maak. Dit het niks met die gewone testostoroon en brawade tedoen nie, maar meer met ongewone struikelblokke, onverwagte uitdaging en met self-vervulling. Soms is die swaarkry die eintlike beloning.

...kak diep...
Dalk onnodig kak diep, maar nou ja. Dis die magic van skoeter ry.

Jy moet Oom Daan maar verskoon.  Hy verstaan nie altyd die "to each his own" gedagte nie.  Hy het nie 'n smartfoon nie, so hy kan dit ook nie eers gaan Google nie!  :peepwall: :snorting:

WillemInsit $ said:
Die ryer van die BMW het merke in sy onderbroek na daardie draai, close call gewees

Janee.  Daar was selfs in my stoel gate soos ek geknyp het!    >:D
 
Top