Morné660z
Pack Dog
'n Vriend van my het 'n 2007 Bmw 650 Dakar wat hy wil verkoop. Fiets het net onder die 20000km op die klok. Bande nog 80%. Prys R55000. Skakel hom gerus. Fourie 072 460 2580. Fiets het 'n touring screen, Scorch exhaust, Centre stand en Top box. Ceres, Wes-Kaap
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk




Sent from my GT-I9190 using Tapatalk