Fort Beaufort via Kaggasmond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dutchman81

Race Dog
Joined
Feb 12, 2012
Messages
1,523
Reaction score
57
Location
Fort Beaufort
Bike
AJS (all models)
Sunday morning.....lovely day outside....permission from wify....and off I go
 
Attachments

  • IMAG0342.jpg
    IMAG0342.jpg
    151.8 KB
So much for clear directions...
 
Attachments

  • IMAG0326.jpg
    IMAG0326.jpg
    159.5 KB
  • IMAG0345.jpg
    IMAG0345.jpg
    162 KB
more photos...
 
Attachments

  • IMAG0324.jpg
    IMAG0324.jpg
    143.9 KB
  • IMAG0319.jpg
    IMAG0319.jpg
    112.9 KB
  • IMAG0338.jpg
    IMAG0338.jpg
    144.8 KB
  • IMAG0336.jpg
    IMAG0336.jpg
    127.2 KB
  • IMAG0331.jpg
    IMAG0331.jpg
    174.3 KB
Lekker riding without me !!
 
Lekker Dutchman.

Dis 'n nuwe pad om te ry . . . .

Verduidelik bietjie meer vd roete - thanks
 
Nice pic's Dutchman, as Jmol say's,"tell us how to get there"
 
JMOL said:
Lekker Dutchman.

Dis 'n nuwe pad om te ry . . . .

Verduidelik bietjie meer vd roete - thanks
KALLY said:
Nice pic's Dutchman, as Jmol say's,"tell us how to get there"

Not to worry, Dutchman will come to the party, if not, I know the route, by accident.  ???  I got lost on a route that I planned and ended up on the same route  Dutchman did today.  Nice scenery and lekker  roads.  :patch:  Methinks we must take the Slumdogs on that route.  :3some:   
 
@YUPA... ek skud nie gewoonlik alleen nie maar vanoggend lus gehad vir 'n solo trippie

@JMOL & KALLY...  net soos VISARENDE gesê het... ek het ook toevallig op daai roete beland.  Het van Fort Beaufort af uitgery, so 10km op die Grahamstad pad (teer) en by 'n afdraai regs ('n grondpad) Grahamstad toe gedraai (dis teenoor die Montosorri skool ingang). Het van daar af net die bordjies gevolg tot by Wagondrift/Leeudrift, verby die Kaggasmond afdraai oppad Adelaide toe. (+/- 120km round-trip)

As 'n newbie het ek die grondpad geniet en sal dit graag in die toekoms weer wil ry.  :)  Miskien kan die VISARENDE ons bietjie meer vertel oor die roete...
 
Dutchman81 said:

JA-nee... Daar is tye dat so lus n man beetkry, en dan moet jy maar skraap!  Die solo saak werk gewoonlik!
 
Dutchman, ken daai pad, ek het hom nou weer van Ricbeeck-Oos se kan gery met die R344 na Wagondrift, Adelaide... Baie mooi area daai.
 
Top