Front brake issues on a 650 Transalp

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Frannarossi

Race Dog
Joined
Jan 23, 2008
Messages
3,705
Reaction score
22
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek gaan afrikaans skryf want dan kan ek my situasie beter verduidelik.
Ek sukkel met voor remme wat voel soos remme wat vat en los veral in die dorp bv ppad na 'n stopsraat.op spoed voel dit nie so erg nie. As ek die regterkantste caliper se pyp toeknyp met 'n vice grip en net die linker caliper rem dan is als 100%.
Ek het nou al beide disks afhegaal en gekyk vir 'n buig ens maar niks. Beide skoon geskuur met 'n draad borsel op die boor maar nogsteeds dieselde.
Regter caliper al oordegoen met nuwe seels maar steeds dieselde.
Nuwe brake fluid al deur albei calipers maar steeds dieselfde.
Brake pads al geskuur maar steeds dieselfde.....
Enige raad?
 
Top