Garmin - bloot ongelukkig?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FrancoisTz

Race Dog
Joined
Feb 13, 2014
Messages
1,166
Reaction score
78
Location
Johannesburg
Bike
BMW (all models)
Is ek bloot ongelukkig of is dit normaal? Klomp jare gelede pak my Garmin GPS op, die battery wat die geheue onderhou is klaar en op, laai nie meer van die hoof batterye af nie. Die battery kan nie vervang word nie, vervang die GPS, dit is die raad van die Handelaar. Ek vervang dit met 'n 76S, wat nou ook op is, nooit hard gewerk nie maar die ding sukkel om satelliete op te vang, ongeag die hoeveelheid kere wat dit herset is en Garmin ondersteun nie meer die model nie. Vervang die Sondag met 'n Garmin Zumo 390LM. Ry terug Maputo toe en skakel die GPS aan, dit skakel aan en voor ek die installasie kon voltooi skakel dit vanself af, terwyl ingeprop om te laai. Ek besluit die abttery is pap, laat dit laai. Wel, dit skakel nie aan nie ongeag wat. Die oplossing is maklik, neem dit terug na die Hnadelaar, die probleem is ek is in Maputo en die Handelaar in Nelspruit.
 
Top