George / Vic Bay / Buffels Baai in May

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Vintage_Mania

1979 Honda CB400T
Staff member
Administrator
Global Moderator
Joined
Apr 11, 2012
Messages
9,383
Reaction score
1,002
Location
Pretville
What is the weather like at that time of year around those areas? I had a look at the averages, but having been around I know that 22°C in Pretoria, Richards Bay, Bloemfontein, and Cape Town are all different.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
37,749
Reaction score
1,448
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Yes. April/May is perfect time. Little to no wind and also nice temperature.
April is die beste maand. Dit is die begin van ons winter reenseisoen so daar kan n bui of twee val. Temps is heel gaaf in April en humiditeit is laagste.
Sit Jongensfontein kampplek ook op jou lysie. (y)
 

Vintage_Mania

1979 Honda CB400T
Staff member
Administrator
Global Moderator
Joined
Apr 11, 2012
Messages
9,383
Reaction score
1,002
Location
Pretville
Thank you / Dank U

Ons besluit nog tussen Vic en Buffels, ons gaan nie 'n vol 2 weke kan kuier nie so ons sal nie te veel rond toer nie - September vat ons weer die swerwerspad.
 

P.K.

Race Dog
Joined
Apr 14, 2009
Messages
1,107
Reaction score
155
Location
GEORGE
Bike
Suzuki DR650
Vic has had a lot of shit with theft at the campground...Buffels would be my choice.
 

Heimer

Bachelor Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
13,699
Reaction score
327
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Vic has had a lot of shit with theft at the campground...Buffels would be my choice.
Also has a lot of theft and break ins in town, but the camp site is more secure (I think)
 

Vintage_Mania

1979 Honda CB400T
Staff member
Administrator
Global Moderator
Joined
Apr 11, 2012
Messages
9,383
Reaction score
1,002
Location
Pretville
Mmmm

Weet nie of ek lus is om 1400km te ry om my kamptoerusting prys te gee nie.
 

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
7,694
Reaction score
567
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
Mmmm

Weet nie of ek lus is om 1400km te ry om my kamptoerusting prys te gee nie.
Dis definitief nie so erg soos almal dit uitmaak nie.

Buffels en Vic baai is great, maar jy wil nie daar wees as die wind waai nie. As jy op die see wil/moet wees, oorweeg Stormsrivier of Hartenbos ook.

Persoonlik sou ek Glentana oorweeg. BAIE veilig, beskut en jy stap uit see toe, Visgraat restaurant is om die draai as jy moeg is vir braai en baie plekke om te verken van daar.

Die ander plek is Forever Resorts Keurbooms, maar net buite seisoen.

Ek stuur vir jou 'n WhatsApp video van die stand nommer wat jy wil hê. Dit is Julie verlede jaar geneem. Verskoon die naam, dit was vir 'n pel destyds gestuur.
 

Vintage_Mania

1979 Honda CB400T
Staff member
Administrator
Global Moderator
Joined
Apr 11, 2012
Messages
9,383
Reaction score
1,002
Location
Pretville
Ek is 'n groot fan van Forever Resorts, maar net buite seisoen. Altyd goed ge-admin, goed na gekyk, skoon, etc
 

windswept

Race Dog
Joined
Apr 7, 2014
Messages
1,268
Reaction score
105
Location
West Coast
Bike
BMW R1200GS
The nice thing about Natures Valley camping is you can hike a bit into the Tsitsikamma Forest from the camp site.
 
Top