Giving a 1956 DEEK a new life

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

tok-tokkie

Race Dog
Joined
Jan 5, 2007
Messages
2,129
Reaction score
61
Location
Cape Town
Bike
Yamaha TW200
I had noticed that the windows were not fitted.
Did you use a conventional wood router bit? Was it cutting on both sides & the bottom all at once?
I would have expected problems if it was cutting like that so I would have used a much smaller cutter & done each side alone.
 
woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
12,458
Reaction score
787
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere

I used a 5mm cutter. Spindle sits on top therefore only one side at a time is possible
 
OomD

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Apr 11, 2013
Messages
5,419
Reaction score
1,305
Location
Centurion
Bike
KTM 690 Adventure
Gaan jy diè vensters ook elektries maak, central locking insit, en die suspensie bietjie drop? Of gaan te veel ou mense dan 'n hartaanval kry? :LOL:
 
Wayne

Grey Hound
Joined
Feb 2, 2006
Messages
6,408
Reaction score
443
Location
Port Elizabeth
Bike
Triumph (all models)
Gaan jy diè vensters ook elektries maak, central locking insit, en die suspensie bietjie drop? Of gaan te veel ou mense dan 'n hartaanval kry? :LOL:
I was thinking gold plated spinnners on the wheels
 
woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
12,458
Reaction score
787
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Gister kry ek toe die agter ruite se rubber. Bel tannie om haar insit manne te stuur.
Nee sorry hulle werk vandag op ander plekke.
Kyk die ding so. Gryp n blikkie met parraffin en n kwas. Sny rubber op maat.
Sit alleen die 2 kant stukke in.
Roep n pel. Toe doen ons saam sommer die groot stuk.
Nou moet ek nog uitfigure hoe om die rubber tussen groot en klein ruite in te kry.
Daarna die chrome locking strips en dan is my grootste kopseer verby.
En daar spaar ek n klomp geld. Moes R900.00 hoes vir voorruit en twee 1/4 agter venstertjie se insit.
20221209_121828.jpg
 
woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
12,458
Reaction score
787
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Kyk hier tussen ons honne is manne wat KAN. Maar daar is een ou wat n mens TOETS.😉
Eers maak hy sy somme verkeerd en skroef static timing op. Dan maak hy dit reg en stuur n nuwe chip. Dan VERGEET hy om die waybill nommer op pakkie te sit. Dan raak pakkie weg. Dan kry Pudo hom.
Dan probeer ons weer....en wraggies. Hy start. Hy rev lekker lewendig en ek smile.
Dankie Dirk.....jy is n doring.
Maar nou is daar n probleem.
Die file is te groot se WD so ek kan dit nie met julle deel nie....julle sal maar my woord moet vat.
🤣
 
OomD

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Apr 11, 2013
Messages
5,419
Reaction score
1,305
Location
Centurion
Bike
KTM 690 Adventure
Kyk hier tussen ons honne is manne wat KAN. Maar daar is een ou wat n mens TOETS.😉
Eers maak hy sy somme verkeerd en skroef static timing op. Dan maak hy dit reg en stuur n nuwe chip. Dan VERGEET hy om die waybill nommer op pakkie te sit. Dan raak pakkie weg. Dan kry Pudo hom.
Dan probeer ons weer....en wraggies. Hy start. Hy rev lekker lewendig en ek smile.
Dankie Dirk.....jy is n doring.
Maar nou is daar n probleem.
Die file is te groot se WD so ek kan dit nie met julle deel nie....julle sal maar my woord moet vat.
🤣
Nee kyk, ons moet jou so af en toe toets want jy laat DIY goed so maklik lyk.:p
 
Top