Goeie dag WD's

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Regis Laconi

Race Dog
Joined
Jun 9, 2015
Messages
547
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Hi almal.

My naam is Regardt. Ek het onlangs oor geslaan van pad fietse na DS bikes. Ek geniet dit ongelooflik baie. Ek ry n 2015 KTM 690...

Ek is oorspronklik van Plett af. Ek sal bitter graag die omgewing wil sien en beleef, so as enige iemand n riding buddy soek of geselskap op n naweek trip kan jy my kontak. Ek bly in Silverlakes, Pretoria.

Ek is baie opgewonde om deel van die forum te wees en sien uit om al julle interesante stories te lees.
 
Top