DUSTRIDERS said:Nou vir die eerste 2 dag toer saam met pa. Gaan los bakkie in Laingsburg en ry MoordenaarsKaroo deur Sutherland toe en slaap daar oor. Volgende dag Rammelkop af Merweville toe en dan Koupstasie toe. Steek die bike weg net voor die N1 glip gou Laingsburg toe met die 950 kom terug met die bakkie laai Honda en terug huistoe op die N1. Dan kan jy Cillie pillion. :thumleft:
Dit sal befonk wees!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
En!! Lekker RR :thumleft: :thumleft: