SwannieBraai
Grey Hound
Soos meeste seker weet, smous ek mos maar so met enigiets wat oor my pad kom, so hier is n fietsie wat ek pas gekry het.
Hy het geen papiere nie, wel EK het geen papiere gekry nie, die vorige eienaar ook nie, maar as jy wil kan jy die roete loop, dis nie so erg nie....ek gaan net nie hierdie keer nie.
Bike het 10700 egte km op, jaar terug nuwe battery gekry, start maklik en ry goed.
Bike het baie buite in son gestaan en dus erg verblyk, ook hier en daar paar kolle witroes opgetel.
Die brieke werk nie, sal moet gebloei word, want die brake fluid is uit omdat die glasie van die containerkie stukkend is en fluid uitgekom het.
Wel nou ja, dis hoekom ek hom redelik tjiep op Gomboom ook het, nlR6500. nou R5500
Lekker projek fietsie vir jou kids!
Gooi paar knobblies op en leke tjiep ryding oppie plaas ook, vir Jonas of wie ookal.
Hy staan hier op Grotto.
Gooi! 0835057200
Hy het geen papiere nie, wel EK het geen papiere gekry nie, die vorige eienaar ook nie, maar as jy wil kan jy die roete loop, dis nie so erg nie....ek gaan net nie hierdie keer nie.
Bike het 10700 egte km op, jaar terug nuwe battery gekry, start maklik en ry goed.
Bike het baie buite in son gestaan en dus erg verblyk, ook hier en daar paar kolle witroes opgetel.
Die brieke werk nie, sal moet gebloei word, want die brake fluid is uit omdat die glasie van die containerkie stukkend is en fluid uitgekom het.
Wel nou ja, dis hoekom ek hom redelik tjiep op Gomboom ook het, nl