GOOD Jumper Cables - Where to Get???

petri oosthuizen

Race Dog
Joined
May 18, 2020
Messages
3,404
Reaction score
103
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
I bought 2 sets of jumpers from a Guy a couple years back in Durban, cant remember his name

Bastards stole them.

Where can one get DECENT jumpers, 800+ Amps, strong stuff like we used to have, not those Midas Jobbies??

Anyone knows PLEASE??
 

Beebop

Race Dog
Joined
Jun 29, 2010
Messages
3,605
Reaction score
32
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Make up a set using welding cables and decent clamps.
I have a pair 5m long I made about 20 years ago, still going
strong.
 

Just_Plain_Dan

Race Dog
Joined
Jan 21, 2010
Messages
1,777
Reaction score
6
Location
Centurion
Bike
KTM 950 Adventure
Of spaar jouself n kakhuis vol moeite en koop een van die...


Ek het lanklaas n tool gekoop wat absoluut elke verwagting met n 1000% oorskry het

Nog nie iets gekry wat hy nie kon start nie.
 

evansv

Race Dog
Joined
Jan 20, 2012
Messages
1,152
Reaction score
0
Location
Randburg
Bike
KTM 690 Adventure
Battery Centre, Randburg. Ask for Andy.
 

petri oosthuizen

Race Dog
Joined
May 18, 2020
Messages
3,404
Reaction score
103
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Daai welder cables is MOER duur (omtrent R 1000 vir 8m) maar Jomar het gister n stel opgemaak en werk BAIE lekker, thanks vir advise!!
Ons het al daai ou Midas stront sommer loop weggooi gister, daai Ashoop Chap het amper uitgepass toe hy die present kry
 

petri oosthuizen

Race Dog
Joined
May 18, 2020
Messages
3,404
Reaction score
103
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Of spaar jouself n kakhuis vol moeite en koop een van die...


Ek het lanklaas n tool gekoop wat absoluut elke verwagting met n 1000% oorskry het

Nog nie iets gekry wat hy nie kon start nie.
Sal beslis kyk thanks Dan.................kan baie handige ding wees die
 

Exploratio

Race Dog
Joined
Nov 5, 2012
Messages
982
Reaction score
30
Location
Northwest
Bike
Honda XL1000V Varadero
Sal beslis kyk thanks Dan.................kan baie handige ding wees
Praat met jou pelle by die ou Bethlehem Auto Spares (Scrapyard)
BMW E46 en E90 se battery leads - die rooi draad wat van agetr by battery na voor loop. Kry 2 en die clamps by n goeie auto electritian.
Trust me
 

Tabasco

Race Dog
Joined
May 28, 2010
Messages
1,011
Reaction score
4
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het by boat shop Marine Battery cable gekoop (copper) en self clamps opgesit.
 

Attachments

  • 16518273132698237325380448688305.jpg
    16518273132698237325380448688305.jpg
    85.6 KB · Views: 0

2StrokeDan

Worshond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
29,423
Reaction score
161
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Daai welder cables is MOER duur (omtrent R 1000 vir 8m) maar Jomar het gister n stel opgemaak en werk BAIE lekker, thanks vir advise!!
Ons het al daai ou Midas stront sommer loop weggooi gister, daai Ashoop Chap het amper uitgepass toe hy die present kry
Ja, daai Midas jumpers het n 12mm buite diameter, maar n 4mm koperkern. Alles plastiek bedekking buite om. Gemors.

n Long drop het minder voltage drop.
 

dax021

Pack Dog
Joined
Apr 18, 2009
Messages
305
Reaction score
2
Bike
BMW F800GS
More like 2mm² on the one's I've seen. As a side note, to get the ² symbol, hold down Alt and press 0178. 0179 is ³. 0176 is °
 
Top