Marinda GS
Puppy
Hi almal...ek is Marinda Greyling...bly in Rustenburg...ry 'n BMW S1000RR en BMW F800GS...my bikes is my passie en ek love die spoed en die adventure...ons ry gereeld saam die Woema Forum se ouens en het ook die Namibie trip saam Woema gedoen in Desember...ek hoop ek geniet hierdie forum net so baie soos die Woema een... :thumleft: