Hallo almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
12,292
Reaction score
3,898
Location
Nie van hier nie
Bike
Honda CRF 300L
More, ek is nuut op die forum alhoewel ek al geruime tyd hier kom lees. Ek ry nou weer van so klompie maande terug weer motorfiets nadat ek in 1992 laas gery het.  En dis lekker!  Gebruik die fiets maar meestal op die plaas hier in die Wes Transvaal om lyndrade, suipings en die damme na te gaan,  en ook maar om die vee te gaan besoek.  En dan ook maar sommer net vir die lekker in die veld te ry.  Ek het gister die CTX200 (baie oulike fiets) op 'n XR650L ingeruil - julle weet mos van daai gejuk hier in die agterwêreld  :) - en sien uit om hom bietjie te gaan ry vandag.

Ons praat weer later
 
Top