Hallo ooms en tannies, ekt 'n NXR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MalcolmX

Race Dog
Joined
Nov 7, 2008
Messages
1,586
Reaction score
51
Location
Somerset West
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal, ek is malcolm, bekend as Melkie onder die ander mense ;). Ek vertel gou vinnig sodat julle nie baie hoef te lees nie ;). Ek ry 'n Honda NXR125!! Alle NXR mense, julle rock, (ander mense ook, maar spesiaal NXR). Wilddogs lyk vir my na 'n moerse cool bike groep en ek dink ek sal sommer gou tuis voel, wilddog vir altyd! O0
 
Top