Have you owned both a 990 and now a T7? - Weigh in below!

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

ETS

Grey Hound
Joined
Jul 15, 2008
Messages
7,118
Reaction score
321
Location
Prieska
Bike
KTM 890 Adventure R
Had one. Was die lekkerste wat ek nog op n bike geslaap het terwyl ek ry hehehehe
Jis ou maat dis net n grappie. Ek like die T7 kwaai. Ry veilig en geniet hom 👌
 
2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
34,169
Reaction score
2,859
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
The 990 will always be a classic, and it was a game-changer, in a world of BMW sadness.

But the T7 is an amazing bike, and while some is bent on making it out to be a boring, mundane bike, it really showed the ready-to-race boys

how a manufacturer with true heritage just knows about building bikes that work.
 
Dwerg

Bachelor Dog
WD Supporter
Joined
Jan 18, 2011
Messages
13,498
Reaction score
1,048
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)

Askuus miskien is ek blond. Wat presies maak ‘n T7 so amazing? Wat het hy wat hom maak uit staan bo enige bike wat al gemaak is in die laaste 20 jaar?
 
2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
34,169
Reaction score
2,859
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Askuus miskien is ek blond. Wat presies maak ‘n T7 so amazing? Wat het hy wat hom maak uit staan bo enige bike wat al gemaak is in die laaste 20 jaar?
Kyk op sy petroltenk is so n sirkeltjie met 3 stemvurkies daar-in.;)

Ag, ek dink dis maar die verbasing van hoe n fiets wat as Kadwaa! bespot is, so bo die oranje goed verkies word.

Ek glo wat Ettienne hier uitgewys het, onskuldiglik, is hoe die 990 ook maar beskou word deur roos-gekleurde brille.

Maar, Dwerg, dit beteken nie die 990 is nou niks werd nie. Hulle is actually ok.
 
Dwerg

Bachelor Dog
WD Supporter
Joined
Jan 18, 2011
Messages
13,498
Reaction score
1,048
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Kyk op sy petroltenk is so n sirkeltjie met 3 stemvurkies daar-in.;)

Ag, ek dink dis maar die verbasing van hoe n fiets wat as Kadwaa! bespot is, so bo die oranje goed verkies word.

Ek glo wat Ettienne hier uitgewys het, onskuldiglik, is hoe die 990 ook maar beskou word deur roos-gekleurde brille.

Maar, Dwerg, dit beteken nie die 990 is nou niks werd nie. Hulle is actually ok.

Ek het liefde vir Etienne maar hy het ook ‘n TJ en hy het ‘n shitty camper gehad. Die uitkoms was nie totaal onvoorspelbaar nie 😛
 
Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,838
Reaction score
683
Bike
KTM 950 Adventure S
En hy het n Land Rover gehad. Gekies uit eie vrye wil.

So die man se keuses is nie bo verdenking nie.
 
tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,586
Reaction score
458
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
Askuus miskien is ek blond. Wat presies maak ‘n T7 so amazing? Wat het hy wat hom maak uit staan bo enige bike wat al gemaak is in die laaste 20 jaar?
Liewe ouers 21 bladsye later en jy verstaan nou nog nie!!!!!
 
Top