Hello van Pretoria

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 25, 2023
Messages
15
Reaction score
14
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DR-Z 400
Ek het nie n motorfiets nie maar ek wil graag een koop. Ek het as kind op my nefies se honda en yamaha 230cc leer ry as ek op die plaas gaan kuier het.
Ek dink n motorfiets sal lekker werk vir die 5km wat ek werk toe en terug ry elke dag so ek soek iets wat padwaardig is.
Ek is ook baie lief vir die Drakensberge en sal graag een motorfiets wil he wat beide in Pretoria verkeer sowel as langer pad kan werk.
Ek lees nou al n kort rukkie op die forum om myself wys te maak voor ek n motorfiets koop. Miskien kom daar n winskoop oor my pad as ek die te koop afdeling mooi dop hou.
 
Top