Help gou met brieke asb op 990 S

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jisja!
Sien noudie dag my voorste briekhouers, wat jy ook die goed noem, het speling op. Sien dat daar een kant so rubbertjie is wat om assie pas. Die ander kant se ene is uit en het al die metaal ovaal gevreet.

Ek weet van julle het al link gepost waar hulle al die DIY tips gee. Stuur tog weer aan asb? Oja, en waar gaan ek so rubbertjie kry, wat noem jy dit vir as ek moet Kaap toe bel?

Dankie  2007 990 Adventure S
 

Latest posts

Top