Help met leke roete ladysmith toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Old School Biker

Pack Dog
Joined
Mar 14, 2012
Messages
425
Reaction score
0
Location
Villierdorp
Bike
Yamaha XT 660 Z
Hoezit.

Ek gaan na die xt get together toe in augustus en ek kan nie meer wag nie. Ek het net een probleem. Ek wil verskriklik graag 7 weeks poort pas ry. Maar om dit te doen moet ek laignsburg om ry. Wie kan vir my 'n leke roete gee om so om te ry met die gaan of die terug kom slag. En verkieslik so veel as moontlik gravel natuurlik :ricky:. as enige ouens kan help sal ek wardeur, ek ken nie regtig die area nie.
 
Top