Help my.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pannas

Race Dog
Joined
Sep 15, 2009
Messages
3,117
Reaction score
852
Location
Durbanville
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Manne en Meerminne,

My gat juk vir S10 – wou nog altyd een gehad het – maar ek default elke keer terug na 800GS – dis net die mees all-round fiets vir my.

Maar deesdae ry ek nie so baie off road soos voorheen nie – en ek is seker die groot Yam sal met gemak die Baviaanskloof een keer ‘n jaar kan hanteer.

Why should I get one – why should I not get one?

Julle manne met experience kan die vraag beter antwoord.

Looking forward to your input….

Dankie.
 
Top