Hi all!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

baashjp

Race Dog
Joined
Sep 13, 2009
Messages
2,812
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo
Ek is Howard en besit n gs 1200 adventure en het onlangs vir my my droom fiets gekoop met my vrou se geld en dit is n hp2 met net 6400 kilos op die klok. Dit is n 2008 model wat nog nooit n grondpad gesien het nie.Julle manne sal seker weet hoe ek voel oor die een.

Ek ry al motorfiets seder dat ek 10 jaar oud is en julle ou manne sal seker onthou dat kawasaki n ke 175 gebou het en dit is met die twostroke wat ek geleer bike ry het.Daar het toe n hele paar ander gevolg. 
 
Top