Hinksding se Outop se fiets ( Met respek gese )

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,069
Reaction score
261
Bike
BMW R1200GS Adventure
So het dit begin . Hinks steek voelers uit om n bietjie nuwe lewe in sy Pa se 1963 R50 BMW te blaas . Eers sien ek nie kans , maar nadat ek die fotos deeglik bekyk het , sien ek dat dit binne my vemoeens is .
Ek laat weet hom die Vrydag dat ek kans sien en ook vir n fraksie van die prys van die kwotasies wat hy gekry het . Hy is n jarelange vriend hier op WD , so ek stem in .

Maandag oggend toe steek daai man sy Hilux in die pad , R50 agterop van Loeriesbaai af , net voor 12 toe stop hy hier in Robertson .

Ek post fotos soos ek vorder .
 
Top