Honda Adventure Roads 2019

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Kobus Myburgh said:
sidetrack said:
Did Barreda make the ride ?
Barreda who?
You mean this guy?
What an honor and a privilege!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Hou maar die cruizers reg dat julle hom uit die gate uit kan help  :deal:  :lol8:

Baie jaloers, hierdie lyk awesome.
 
Nee wat [member=12971]woody1[/member]  - die man ry op jou stoep verby en wap eerder en vra het jy al die mooi fietsies sien verbykom?  :patch: :pot:
 
Hierdie trip lyk glad nie lekker nie.........

Ek is baie bly ek kan eerder elke dag by die werk wees eerder as deel hiervan......
 
KarooKid said:

:spitcoffee:  :imaposer:
 
KarooKid said:
Hierdie trip lyk glad nie lekker nie.........

Ek is baie bly ek kan eerder elke dag by die werk wees eerder as deel hiervan......

Ek stem. Dink hoe vreeslik moeg en seer jy raak. En dan nog vol stof ook. En dan wil almal in die aand oor bikes praat.
 
Nimmo said:
Nee wat [member=12971]woody1[/member]  - die man ry op jou stoep verby en wap eerder en vra het jy al die mooi fietsies sien verbykom?  :patch: :pot:

Ek WhatsApp nogal vroeg genoeg dat jy die ketel kan aansit, gou die welcome banner kan staan maak ens, maar al wat ons kry is ‘n kwaai spietkop wat die manne voorlê.  Jy hom gebel?  :lol8:
 
Sandban(g)k said:

Charl, André, julle is 100% korrek.  Glad nie lekker nie.  :imaposer:
 
Jaaaa , dis kak werk,maar iemand moet dit doen  :biggrin:
 
Kobus Myburgh said:
Sandban(g)k said:
KarooKid said:
Hierdie trip lyk glad nie lekker nie.........

Ek is baie bly ek kan eerder elke dag by die werk wees eerder as deel hiervan......

Ek stem. Dink hoe vreeslik moeg en seer jy raak. En dan nog vol stof ook. En dan wil almal in die aand oor bikes praat.

Charl, André, julle is 100% korrek.  Glad nie lekker nie.  :imaposer:

Wou jy dalk sê: Charl en Andre, julle is 100% nie lekker nie?
 
Kobus Myburgh said:
Nimmo said:
Nee wat [member=12971]woody1[/member]  - die man ry op jou stoep verby en wap eerder en vra het jy al die mooi fietsies sien verbykom?  :patch: :pot:

Ek WhatsApp nogal vroeg genoeg dat jy die ketel kan aansit, gou die welcome banner kan staan maak ens, maar al wat ons kry is ‘n kwaai spietkop wat die manne voorlê.  Jy hom gebel?  :lol8:

Kyk jy sukkel nie met Riversdal se spietkops nie...Hulle werk hard.  :laughing4:
 
Striggs said:
Is this trip over Kobus?

Please show us some more.... :deal:

Not at all, time to update the thread is just few and far between.  Will try and post tonight again.
 
Hoop nie julle het te nat gereen nie.
Ons het die naweek meer ar 50mm gehad.. Baie bly. :thumleft:
 
Kobus Myburgh said:
Nimmo said:
Nee wat [member=12971]woody1[/member]  - die man ry op jou stoep verby en wap eerder en vra het jy al die mooi fietsies sien verbykom?  :patch: :pot:

Ek WhatsApp nogal vroeg genoeg dat jy die ketel kan aansit, gou die welcome banner kan staan maak ens, maar al wat ons kry is ‘n kwaai spietkop wat die manne voorlê.  Jy hom gebel?  :lol8:

Ons local traffic maak die geld vir die MM se Merc, so ja hulle is taai.  Tot nadeel van die dorp, want ons raak berug ipv bekend.  :-\
 
Day 5: Gariep to Graaff- Reinet  (340km)

8ec1afd2403204c62fd984999938a991.jpg

We were greeted with a pretty decent sunrise with our first cup of coffee in hand.

The last time I stayed here the dam level was substantially lower and the gale force winds kept everyone inside. 

6684f32ec714479cc4c88ee2d5dd56bf.jpg

Prior to breakfast, we lubed all the chains and made sure all the riders issues was attended to.

We set off towards Dorsland’s valley for what was expected to be fairly easy roads.

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
woody1 said:
Ek hoop Dorsland het vir julle 'n bok geslag.  :pot:

As ek dit nie mis het nie, draai ‘n man mos in na hom toe as jy rigting Aberdeen toe gaan?  Ons is Nieu-Bethesda om, maar sal later moet aangaan met ons storie.  Die sein is maar swak hier waar ons lunch.

Vandag is die laaste dag.
 
Top