• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Sold Honda CRF80 - SOLD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,358
Reaction score
1,728
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
Net betyds vir Kersfees.

Altwee my seuns is deur die ysterperd sonder dat hy ons ooit in die steek gelaat het nie.

Onseker van die jaar model, dink dit is hier rondom die 2007.  Kan seker maak by Honda indien nodig.

Met twee latte waarvan die jonger een leer wheelie het op hom, is dit nie nuut nie, maar steeds in goeie toestand en die manne het hom amper nooit ne'er gesit nie.  Hulle ry beter as hul Pa.

Hy kan doen met 'n lekker diens en ek gaan dit doelbewus nie doen nie sodat die nuwe eienaar dit saam met sy seun kan doen.

Ek sien hulle verkoop vir hoë pryse, maar slegs vir 'n Wilddog sal ek hom laat gaan vir R12,500.  Ek gaan hom tot so Woensdag hier hou voor ek hom lokaal adverteer.

Ek sal bietjie beter fotos neem sodra ek kans kry, of vra sommer as daar iets spesifiek is wat jy wil sien.

Ek is in George.
 

Attachments

  • IMG_18122021_164925_(1500_x_1080_pixel).jpg
    IMG_18122021_164925_(1500_x_1080_pixel).jpg
    556.5 KB · Views: 132
  • IMG_18122021_164941_(1500_x_1080_pixel).jpg
    IMG_18122021_164941_(1500_x_1080_pixel).jpg
    488.7 KB · Views: 131
  • IMG_18122021_165003_(1500_x_1080_pixel).jpg
    IMG_18122021_165003_(1500_x_1080_pixel).jpg
    670.2 KB · Views: 129
  • IMG_18122021_164925_(1500_x_1080_pixel).jpg
    IMG_18122021_164925_(1500_x_1080_pixel).jpg
    556.5 KB · Views: 128
Top