How Far can you Ride - in a Day

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Vulcan

Race Dog
Joined
Dec 5, 2010
Messages
1,459
Reaction score
216
Location
Struisbaai
Bike
Honda CRF 300L
Oasis to George via Ouberg and Rooiberg and various gravel roads was 600 odd km.

Not too bad on the backside, but the heat was a energy sapper of note. Holy crapsticks. Hitting rooiberg pass at 40+ degrees is not fun.
Wag tot jy 10 jaar ouer is. 🤣
 
AfricaOffroad

Race Dog
Joined
Jan 26, 2006
Messages
1,982
Reaction score
208
Location
Debbin
Bike
Husqvarna (all models)
500 km in a day on the old Toyota Desert race used to take a good 8 hours on the KTM300.
That said my longest day ever was 12 hours to do 500km in the 1999 Roof of Africa, this on the Friday.
Saturday was shorter distance, only 380 km, but also close to 12 hours on the bike.
 
sidetrack

Gentleman Dog
Joined
Jan 30, 2006
Messages
18,363
Reaction score
1,273
Location
Pretoria
12 hours Saturday, 700km on Rally 250. On a DRZ400 I have done 800km. Combo dirt and tar. I can never do tar only will go crazy.
 
grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
1,905
Reaction score
86
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Seker nie die verste nie, maar defnitief die meeste ure vir my. Voor sonop tot na sononder. Eerste bike trip wat on regtig doen!

Vanaf Willowmore deur Baviaanskloof tot in patensie, iets geëet, daarna deur grootrivierpoort na Steytlerville.

Ek en my vrou, op ñ KLR 650, met al ons (of liewer haar) bagasie. 40+ grade en die grootrivier pad was erg verspoel.

Ergste is ek het net die roete beplan volgens afstand en geen navorsing oor hoe dit lyk op daai oomblik nie.

Ek weet ek was nie my vrou se gunsteling daarna nie, veral omdat dit dag 1 was van 3 dae.

Iets om te onthou en min het sy geweet, daar sal altyd 'n onbeplande uitdaging wees op al die trips daarna.
 
JacoScott

Pack Dog
Joined
Apr 18, 2022
Messages
285
Reaction score
75
Location
Centurion

Gewoonlik die tipe trips wat die langste onthou word....
 
schalk vd merwe

Race Dog
Joined
Dec 19, 2011
Messages
2,618
Reaction score
8
Location
Johannesburg
Bike
Yamaha XT660
Ek het toe ek die Scandinaviese lande gery in Noorwee van vroeg die oggend gery deur die lankste kar tonnel in die wereld (Laerdal Tonnel 25 km) tot in Oslo waar ek 12 uur die aand daar aangekom het. Toe ek in die kamp plek kom was daar nie een gelyk tent staan plek nie. Toe ry ek maar verder tot in Swede na vriend van my waar ek die volgende oggend aan gekom het. Ek was 24 uur lank op die pad.
 
TheBear

Gentleman Dog
Joined
Nov 14, 2007
Messages
17,503
Reaction score
3,252
Bike
BMW R1200GS
I used to plan my solo trips at 750kms pd when my body was younger. Nowadays anything over 400 is a bit of a chore and riding after 2 in the afternoon feels like it's interfering with chill time
Also, as you get older more mature, pains develop in other parts, other than your arse.
 
Dwerg

Bachelor Dog
Joined
Jan 18, 2011
Messages
13,353
Reaction score
887
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Also, as you get older more mature, pains develop in other parts, other than your arse.

Abuse aged my body a few decades earlier. Feels like my arse hurts but it's really a dodgy hip :ROFLMAO:
 
TheBear

Gentleman Dog
Joined
Nov 14, 2007
Messages
17,503
Reaction score
3,252
Bike
BMW R1200GS
Abuse aged my body a few decades earlier. Feels like my arse hurts but it's really a dodgy hip :ROFLMAO:
In my case a knee and shoulder that is connected to my arse. 🤣
 
Joined
May 18, 2020
Messages
7,655
Reaction score
1,950
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
I used to plan my solo trips at 750kms pd when my body was younger. Nowadays anything over 400 is a bit of a chore and riding after 2 in the afternoon feels like it's interfering with chill time
Ek selfde die kant.
A trip for me is about getting out, on my own, basically just riding to wherever I feel like, pitch my tentjie, and do nothing that I need to do, only what I want to.
If I want to just sit around, playing with my camping gadgets, eating, drinking and doing NOTHING for the whole day....nice.
For me, that tentjie, gasstofie, slaapsak, kussingsloop and matrassie are basically just as essential as the bike itself.
It does help if you have this smoking hot Mamma with legs all the way to Heaven as Neighbour, must say.....🤪😘
Especially if she walks over to you to ask if you okay, are you hungry, etc etc
Then you feel like this real World Traveller....🤣
Fok ek moet vir treatment gaan, die ding pla my al hoe meer en meer hoe ouer ek word...
 
m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,899
Reaction score
414
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
My topic die!

EK vind later het mens nou al die meeste paaie klaar meer as een keer gery in jou area, jy moet maar begin die limits druk.
Of wat gebeur as mamma se jy kan Saterdag ry, dan is jy lui om Saterdag te ry want....jy het als klaar gery.

So dan raak dit nou maar so.
Ek het twee weke terug geleenthied gehad vir twee dae se ry, toe klap ek hom maar Lesotho se kant toe, ry Lundeans nek dat ek groen wereld kan sien, en kom terug. my hand nou nog lam/dood maar dit was baie lekker.

Ek verkies sulke trips ook alleen. As jy n uur vroeer wakker word of wou later slaap, is daar nie iemand anders om in ag te neem nie.
 
Boerbok

Race Dog
Joined
Oct 30, 2007
Messages
799
Reaction score
238
Location
Melbourne
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek ry gewoonlik dag trips naby die huis, maar dis stadige plantasiepaaie. 200 km per dag is ver genoeg.

Ek het een dag jare gelede 1000 km op 'n GS afgery van Pta na die Kaap se kant. Meestal snelweg. Dalk die verveligste dag wat ek ooit op 'n bike gehad het. Nie my idee van pret nie.
 
Joined
Jul 11, 2018
Messages
2
Reaction score
0
Bike
BMW (all models)
Back in 2019 SWAMBO and myself did PTA to Kleinsee, along the coast to Cape St Francis, and then back to PTA in 10 days on the 1200GSA. Had quite a bit of dirt road between Kleinsee, Kotzesrus etc. The total trip was 4324.3km, on the last day we went Cape St Francis to Montana PTA in one go, 1211.2km and got home in time for the local pubs afternoon t-bone special. Those were the days...IMG_20190505_092122.jpg

IMG_20190505_092129.jpg

IMG_20190428_111912.jpg
 
JesseH

Race Dog
Joined
Jan 31, 2013
Messages
530
Reaction score
16
Location
Nelspruit
Bike
KTM 950 Adventure S
Havent read all the posts but...

A few years ago Howie Zowie did an article in Bike SA on a 1200 Tiger. He left Beit Bridge border post at midnight and was in time for a beer at Cape Town harbour at 17h45 or there abouts. The length of the N1 in SA in 1 day. I googled it now - 1940km.
 
Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
37,749
Reaction score
1,448
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Havent read all the posts but...

A few years ago Howie Zowie did an article in Bike SA on a 1200 Tiger. He left Beit Bridge border post at midnight and was in time for a beer at Cape Town harbour at 17h45 or there abouts. The length of the N1 in SA in 1 day. I googled it now - 1940km.
Love his writings. (y)
👏
 
Top