Inaugural Annual Yamaha XT Gathering 2013.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Terug by Koedoeskloof is dit eers tyd vir die groepfoto. Daar was 'n paar kort, maar dit lyk mooi  :thumleft:
 
Attachments

  • 047.JPG
    047.JPG
    299.4 KB
  • 048.JPG
    048.JPG
    222.9 KB
  • 045.JPG
    045.JPG
    311 KB
Die res van die storie en kuier vertel ek later.  :sip:
 
Ek reken hierdie was die grootste "Spesifieke Bike Gathering" nog en hier is hulle (as daar foute is laat my weet en ek maak die post reg) met al die bywoners ook.

1. jupiter -------------------------XT 660 Z
2. Visarend ----------------------XT1200 Z
3. Mev Visarend  ----------------Pillion
4.Emile-------------------------     XT1200 Z
5. Rochelle----------  -------------Pillion
6. Niel V ---------------------------XT660 Z
7. Eaton Vermeulen-------------XT600 Z
8. Skolla -------------------------- XT660 Z
9. 2StrokeDan ----------------- XT600E
10. Theunis Marais--------------XT1200 Z
11. Tweets------------------------XT400
12. Eisbein ----------------------- XT660 R
13. BMWPE ----------------------- XT660 Z
14. Briekmerk -------------------- XT660 R
15. Old School Biker ------------ XT600e
16. XTJOE ------------------------ XT600 Z
17. Mrs XTJOE---------------------Pillion
18. Spannerman ---------------- XT600
19. Mako---------------------------XT660 Z
20. Kyle W ------------------------ XT600e
21. Gavin Mac---------------------XT1200 Z
22. Ian Monk --------------------- XT1200 Z
23. Jakkals ----------------------- XT1200 Z
24. Jaco Swart -------------------XT1200 Z
25. GroenMamba ---------------- XT660 Tenere
26. RK-------------------------------Pillion
27. Beerie -------------------------XT1200 Z
28. Mev Beerie---------------------Pillion
29. Operater ---------------------- XT660 Z
30. Andy660 ---------------------- XT660 Z
31. Laurika ------------------------ XT660 R
32. BigBen -------------------------XT1200 Z
33. Mev BigBen---------------------Pillion
34. Woody1 ----------------------- XT1200 Z
35. Sweisie ------------------------ XT600 Z
36. Hope ------------------------1200 Tenere
37. Crossed-up ------------------ XT660 R
38. Buff ---------------------------- XT1200 Z
39. R-O-V-Rat----------------------XT690 R
40. Difflock--------------------------XT660 R
41. Bigandaft ----------------------XT500
42. Littleloon
43. XTmad---------------------------XT660 R
44. Nobbly--------------------------XT1200 Z
45. Archangel-----------------------XT600 Z
46. Sidpitt---------------------------XT600 Z
47. Charles-------------------------XT600 Z
48. MelloJo
49. The "O"-------------------------XT600 Z
50. Brent
51. Kabbahond--------------------XT1200 Z
52. Freak
53. Dappermuis
54. Stevenbushcat ----------------XT1200 Z
55. Mr. T-----------------------------XTZ 750
56. Pistonpete
57. Gixxer
58. Herms
59. Bradleys
60. Baked Beans    

Die Stats :

- Totale Bywoning = 54
- Totale XT's = 41

Bikes

- XT 500 = 1
- XT600 Z = 6
- XT 400 = 1
- XT 600 = 1
- XTZ 750 = 1
- XT 600e = 3
- XT660 R = 7
- XT660 Z = 8
- XT1200 Z = 13                                                             
                                                                       
En toe het ons nou maar begin kuier

1. Mako, Crossed-up, Andy660, Bradleys, XTmad en Gavin Mac
2. Operator, Archangel, Eisbein, Sidpitt en MellowJo
3. 'n Klomp raasgatte
4. Gesigte wat ons kan sien Karoo Rider, Bradleys, Berty77, en Buff in die agtergrond
5. Andy660 en MalMoer(aka Travis) in die voorgrond
 
Attachments

  • 049.JPG
    049.JPG
    289.9 KB
  • 050.JPG
    050.JPG
    257 KB
  • 051.JPG
    051.JPG
    301.6 KB
  • 052.JPG
    052.JPG
    291.9 KB
  • 053.JPG
    053.JPG
    286.8 KB
1. Lekker gesels... Jakkals, Vis Arend, Difflock, Kabba Hond, Mev Visarend en die ou regs voor herken ek nie (OK, en jakkals het alleen gesels. Jy luister maar net)

2. Die bikes gebere vir die aand
 
Attachments

  • 054.JPG
    054.JPG
    261.6 KB
  • 055.JPG
    055.JPG
    291.3 KB
My magtig Jup, ek dog heel aand jy sluip daar rond om seker te maak ons almal is ok en geniet die funksie.  :patch:

Nou sien ek jy het rond gesluip gewapen met 'n kamera om bewys stukke versamel. :imaposer: :imaposer:

Nice fodie's, en dit is gewoonlik daai onverwagse fodie's wat die geselige atmosfeer uitbring. :thumleft:
 
Sondagoggend is dit weer lekker ontbyt , pak en groet. Dis 'n mooi dag en reg vir ry. Kyle moet by die huis kom, so ek en hy ruil bikes dat hy maar kan cruise op die 660 en ek verkies die 600 op grondpaaie. Ek, Mako en Difflock ry saam so oor twee dae huistoe.

Ek het nie veel fotos van die terugry nie oor ek al die paaie so baie gery het en los dit vir Diflock om te post. Hier was ons roete die Sondag dat julle sy fotos kan inpas later.

Van Koedoeskloof rigting, Ladismith, Barrydale, draai af op die R327, Van Wyksdorp, Rooibergpas, Calitzdorp, Kruisrivier, Ou Muragie, De Rust, Deyselsdorp, Paardepoort, Montagupas, George, Saasveld, Kaaimanspas, Silwerrivier, Touwrivier, Om die vleie en Sedgefield, waar ons by Lake Pleasant die aand gekamp het.

1. Bo op Rooibergpas
2. Koffie op De Rust
3. Montagu pas
 
Attachments

  • 056.JPG
    056.JPG
    287.3 KB
  • 057.JPG
    057.JPG
    304 KB
  • 058.JPG
    058.JPG
    390.4 KB
Dit was 'n goeie dag se ry en die drie van ons het goed aangepas. Daar was baie tyd en ons het dit heel rustig gevat. Dit was Mako en Difflock se eerste keer om die paaie te ry so ek wou hulle tyd gee om dit te geniet.

Op Sedgefield kry ons voorraad vir die aand. Ons het elkeen 'n braaipak by Veltie gekry en smokkel 'n klompie biere by die restourant op Lake Pleasant

1. Een van die lekkerste braaie wat ek nog gehad het na 'n goeie dag
2. Difflock maak vir ons 'n Xha koppie koffie
 
Attachments

  • 061.JPG
    061.JPG
    261 KB
  • 062.JPG
    062.JPG
    228.5 KB
En Maandag is dit huistoe. Mako moet sleep want hy moet Oos-Londen haal so hy vat teer, terwyl ek en Difflock bietjie gaan cruise. Eers ontbyt by die Wimpy op Sedgefield en toe padvat.

Die roete vir die dag is oor Kom se Pad, R339, De Vlugt, Prins Albertpas, R62 en dan wou ek ook nog die Kouga Loop by Jobertina doen, maar die plan sou gefnuik word.

1. Gouna se Drif
2. Oppad Joubertina toe kry Difflock 'n papwiel, wat toe ons tyd om die Loop te doen steel. Ons vat ons tyd om hom reg te maak, dat ons dit net eenkeer hoef te doen (nie soos party ander ouens nie  :imaposer: ) Die geheim... MOENIE SWEET NIE  :deal:

En toe is dit huistoe. Thanks vir my ry maats. Dit was 'n aangename trip.

Thanks weer aan almal wat die naweek daar was. Party ouens het groot moeite gedoen. Van my kant was dit 'n groot sukses en julle almal het daarvoor gesorg.

Die reëlings vir vlg jaar se XT Gathering is reeds aan die gang. Sien julle daar en veilig ry  :thumleft:
 
Attachments

  • 063.JPG
    063.JPG
    397 KB
  • 064.JPG
    064.JPG
    388.4 KB
Lyk na 'n baie lekker bash. Knap gedaan aan die organiseerder (s)
 
Van my kant af wil ek ook net vir almal baie dankie se vir n heerlike naweek. Ek was nou wel nie daar met n Yammie nie, maar hulle bly my na aan die hart. Julle is ouens wat daarvan hou om bike te ry en doen dit nie om deel van die in group te wees nie. Ek het lekker saam met julle gekuier. Doen so voort...
 
Baie Lekker phoddies Jup - mooi!

My plan, as al die sterre mooi by mekaar kom, is om my XT500 tourer kla te bou en te kom kuier - en die pics jag my nou om "hours" in te sit vir die re-build!

Dankie vir die inspirasie!

CT.
 
ClimbingTurtle said:

Laat weet as jy hier rond is  :thumleft:
 
Baie dankie aan almal wat deel gehad het met die get together. Ek en my pa (woody1) het dit vreeslik baie geniet, en als was die moeite werd, al het ons deur reen, wind en hael gery :thumleft: Ook baie groot dankie aan oom tweets en laurika wat my ou girl huistoe ge-stoetie het nadat sy verkoue opgetel het!

Sweisie said:

Wat was dit, wingerd griep.  :lol8:
 
jupiter said:
Ek reken hierdie was die grootste "Spesifieke Bike Gathering" nog en hier is hulle (as daar foute is laat my weet en ek maak die post reg) met al die bywoners ook.

1. jupiter -------------------------XT 660 Z
2. Visarend ----------------------XT1200 Z
3. Mev Visarend  ----------------Pillion
4.Emile-------------------------    XT1200 Z
5. Rochelle----------  -------------Pillion
6. Niel V ---------------------------XT660 Z
7. Eaton Vermeulen-------------XT600 Z
8. Skolla -------------------------- XT660 Z
9. 2StrokeDan ----------------- XT600E
10. Theunis Marais--------------XT1200 Z
11. Tweets------------------------XT400
12. Eisbein ----------------------- XT660 R
13. BMWPE ----------------------- XT660 Z
14. Briekmerk -------------------- XT660 R
15. Old School Biker ------------ XT600e
16. XTJOE ------------------------ XT600 Z
17. Mrs XTJOE---------------------Pillion
18. Spannerman ---------------- XT600
19. Mako---------------------------XT660 Z
20. Kyle W ------------------------ XT600e
21. Gavin Mac---------------------XT1200 Z
22. Ian Monk --------------------- XT1200 Z
23. Jakkals ----------------------- XT1200 Z
24. Jaco Swart -------------------XT1200 Z
25. GroenMamba ---------------- XT660 Tenere
26. RK-------------------------------Pillion
27. Beerie -------------------------XT1200 Z
28. Mev Beerie---------------------Pillion
29. Operater ---------------------- XT660 Z
30. Andy660 ---------------------- XT660 Z
31. Laurika ------------------------ XT660 R
32. BigBen -------------------------XT1200 Z
33. Mev BigBen---------------------Pillion
34. Woody1 ----------------------- XT1200 Z
35. Sweisie ------------------------ XT600 Z
36. Hope ------------------------1200 Tenere
37. Crossed-up ------------------ XT660 R
38. Buff ---------------------------- XT1200 Z
39. R-O-V-Rat----------------------XT690 R
40. Difflock--------------------------XT660 R
41. Bigandaft ----------------------XT500
42. Littleloon
43. XTmad---------------------------XT660 R
44. Nobbly--------------------------XT1200 Z
45. Archangel-----------------------XT600 Z
46. Sidpitt---------------------------XT600 Z
47. Charles-------------------------XT600 Z
48. MelloJo
49. The "O"-------------------------XT600 Z
50. Brent
51. Kabbahond--------------------XT1200 Z
52. Freak
53. Dappermuis
54. Stevenbushcat ----------------XT1200 Z
55. Mr. T-----------------------------XTZ 750
56. Pistonpete
57. Gixxer
58. Herms
59. Bradleys
60. Baked Beans   

Die Stats :

- Totale Bywoning = 54
- Totale XT's = 41

Bikes

- XT 500 = 1
- XT600 Z = 6
- XT 400 = 1
- XT 600 = 1
- XTZ 750 = 1
- XT 600e = 3
- XT660 R = 7
- XT660 Z = 8
- XT1200 Z = 13                                                           
                                                                       
Just needed a TDM and a TW to complete the picture!
 
Top