Inaugural Annual Yamaha XT Gathering 2013.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I'm still in my element after the fantastic weekend. Hos Ja!
It's quite surprising that the 1200 was the most abundant.
 
StevenBushcat said:
I'm still in my element after the fantastic weekend. Hos Ja!
It's quite surprising that the 1200 was the most abundant.

Indeed ! I thought the 660 R's and Z's would be the most. Just goes to show  :deal: (I actually have no idea what ?  :imaposer: )
 
Is nie n man vir baie woorde, hier is n paar fotos van ons trip tot koedoes Koof, Seweweeks poort en twee dae Zig zag terug na Addo.

1) Humansdorp saamtrek (Mako, Mr T agter Kyle)
2) Joubertina - van Vele Koffie breuke (Mako)  :thumleft:
3) Plaaskombuis - Middag ete.
4) Plaaskombuis
5) Kampterrein - Koedoeskloof
6) Vrydagaand kuier op die deck
7) Kampvuur van formaat.
8.) Spannerman, XT Joe Wederhelfte, XT Joe en Mako.
9) Mellow Joe, Jupiter, Woody1, Sweisie agter Spannerman.
 

Attachments

  • IMG_8313.jpg
    IMG_8313.jpg
    198.1 KB
  • IMG_8318b.jpg
    IMG_8318b.jpg
    88.5 KB
  • IMG_8320b.jpg
    IMG_8320b.jpg
    82.4 KB
  • IMG_8331b.jpg
    IMG_8331b.jpg
    140.2 KB
  • IMG_8351b.jpg
    IMG_8351b.jpg
    79.6 KB
  • IMG_8354.jpg
    IMG_8354.jpg
    174.7 KB
  • IMG_8360b.jpg
    IMG_8360b.jpg
    87.8 KB
  • IMG_8361b.jpg
    IMG_8361b.jpg
    95.9 KB
  • IMG_8310.jpg
    IMG_8310.jpg
    195.2 KB
1) Sonne'tjie wat agter die koppie deur breek.
2 - 4) Seweweeks Poort
5) Suzi loop nog mooi in die Blosluis Koof.
6 - 8.) Gamkapoort Dam (Mako)
 

Attachments

  • IMG_8388b.jpg
    IMG_8388b.jpg
    103.1 KB
  • IMG_8454.jpg
    IMG_8454.jpg
    135.5 KB
  • IMG_8442b.jpg
    IMG_8442b.jpg
    82.9 KB
  • IMG_8441.jpg
    IMG_8441.jpg
    242 KB
  • IMG_8424b.jpg
    IMG_8424b.jpg
    119 KB
  • IMG_8401.jpg
    IMG_8401.jpg
    221.5 KB
  • IMG_8396.jpg
    IMG_8396.jpg
    219.8 KB
  • IMG_8372c.jpg
    IMG_8372c.jpg
    59.1 KB
1 - 3) Sondagoggend Breaky.
4 - 7) Oppak en huistoe gaan is nooit lekker nie. :( Laaste kuier'tjie voor die terugtog geneem word.
 

Attachments

  • IMG_8488b.jpg
    IMG_8488b.jpg
    121 KB
  • IMG_8505.jpg
    IMG_8505.jpg
    176.7 KB
  • IMG_8504.jpg
    IMG_8504.jpg
    230.6 KB
  • IMG_8503b.jpg
    IMG_8503b.jpg
    109.9 KB
  • IMG_8487b.jpg
    IMG_8487b.jpg
    104.1 KB
  • IMG_8486b.jpg
    IMG_8486b.jpg
    93.1 KB
  • IMG_8499.jpg
    IMG_8499.jpg
    219.7 KB
Daarsy ou Difflock , mooi fotos , veral die een van agter oor ''Suzi'' met die berge in die vêrte , julle het regtig n lekker trippie en kuier gehad en ONS het gemis ou pêl  :lol8:
 
Nadat ek my goodbyes gesê het is dit van in die pad val. Soos wat ek uit gesien het om na Koedoes Kloof te kom was ek netso opgewonde om terug huis toe te keur maar met n 2 asemrowende dae TWIST.
Dag 1 terug huis toe :ricky:
1) Na Rooi berg
2 - 4) Rooiberg
5) Koffie breuk (Calitzdorp)
6) Kruisrivier
7 - 8.) Oppad na Prins Alfred/Kango pad.
 

Attachments

  • IMG_8665b.jpg
    IMG_8665b.jpg
    76 KB
  • IMG_8673bc.jpg
    IMG_8673bc.jpg
    72.8 KB
  • IMG_8645b.jpg
    IMG_8645b.jpg
    87.8 KB
  • IMG_8595b.jpg
    IMG_8595b.jpg
    72.9 KB
  • IMG_8591b.jpg
    IMG_8591b.jpg
    97.1 KB
  • IMG_8548b.jpg
    IMG_8548b.jpg
    61.2 KB
  • IMG_8546.jpg
    IMG_8546.jpg
    137.5 KB
  • IMG_8512b.jpg
    IMG_8512b.jpg
    106.1 KB
Maandag breuk aan en dus koers kies huis toe, ons het nie haas want daar is nog baie om te sien voor ons by die huis kom. Na ons bo by Buffels nek n breuk geneem het toe bêre ek maar die kamera want fotos weerspieel nie die prag van die stuk pad deur Prins Alfred Pas, mense wat daar deur is sal dieselfde sê. Nogmals dankie aan my mede honde (jupiter en Mako) vir die live changing trippy back home.
 

Attachments

  • IMG_8716.jpg
    IMG_8716.jpg
    98 KB
  • IMG_8718.jpg
    IMG_8718.jpg
    104.3 KB
  • IMG_8722.jpg
    IMG_8722.jpg
    132.4 KB
  • IMG_8723.jpg
    IMG_8723.jpg
    118.5 KB
  • IMG_8731.jpg
    IMG_8731.jpg
    83.5 KB
  • IMG_8733.jpg
    IMG_8733.jpg
    81.9 KB
Difflock said:
Maandag breuk aan en dus koers kies huis toe, ons het nie haas want daar is nog baie om te sien voor ons by die huis kom. Na ons bo by Buffels nek n breuk geneem het toe bêre ek maar die kamera want fotos weerspieel nie die prag van die stuk pad deur Prins Alfred Pas, mense wat daar deur is sal dieselfde sê. Nogmals dankie aan my mede honde (jupiter en Mako) vir die live changing trippy back home.

Julle was gawe ry paartners. Was van my beste twee dae op 'n bike nog gewees. Thanks, en ook vir die mooi fotos.  :thumleft:
 
Moet ook beaam... Daai Difflock is nogal nie te bad 'n outjie nie...    :imaposer:
Koffie kenner van formaat.  :thumleft:
Lekker foties.
 
Jakkals said:
Difflock said:
Hi Chaps, 18:15 in geklok by die huis na ons gister uit Ladismith weg is. Wil graag Veltie en Veldblom dank vir hul gasvryheid soook die lekker dusse wat voortgesit was. Dankie ook vir die honde wat dit gemaak het en die lekker samesein, glo ons gaan mekaar weer sien. Laastens vir jupiter met die reelings van die Get together en die terug tog wat ons twee dae geneem het oor, Poorte, Klowe en baie Passe. Nogmals dankie vir jou tyd met my toe ons n flatty gehad het duskant Joubertina (As jy sweet maak jy foute) sal daai woorde my eie maak, het weer n paar tips gekry. Right sal môre die kiekies gooi en dan kan jup invul met die terug tog se name van die plekkies.

Ek het so gehoop daar was 'n langbroek in die lucky draw sodat jy hom kon wen.  :peepwall: :imaposer: :imaposer:
:imaposer: :imaposer: Ek dra langbroek net kerk toe en ek het darem saterdag aand n langbroek aan gehad. Moet darem skaflik lyk so nou en dan. :ricky:
 
Dutchman81 said:
Daarsy ou Difflock , mooi fotos , veral die een van agter oor ''Suzi'' met die berge in die vêrte , julle het regtig n lekker trippie en kuier gehad en ONS het gemis ou pêl   :lol8:
Dankie "ou" mater, Suzi gedra haar self mooi en ons vat dinge maar stadig oor die klippe. Die dame is van daai wat nie gejaag wil weesi. :ricky: Kry vir jou n XT of kry een van daai wannaby XT stickers :imaposer: vir volgende jaar.
 
KabbaHond said:
Nice Difflock!!  Dankie vir die deel...en was lekker om te ontmoet!!
Groot plesier en ja ek sal verseker n draai kom maak daar op George, jyt my bietjie laat top oor n paar idees. :thumleft:
woody1 said:
Moet ook beaam... Daai Difflock is nogal nie te bad 'n outjie nie...    :imaposer:
Koffie kenner van formaat.  :thumleft:
Lekker foties.
Nie bad nie :eek7:, daars net goeie mense hier in die Sondags Rivier Vallei :lol8: Ek sou nie sê ek ken koffie nie maar geniet dit baie. Wie het toe die wedenskap gewen met die laaste regmaak van die plug op die XT600?
 
Vis Arend said:
Nee ek sien jy het 'n langbroek.   ???

Jy kyk maar net sleg. Dit was koud toe trek hy twee kortbroeke aan.  :imaposer:
 
[/quote]
Nie bad nie :eek7:, daars net goeie mense hier in die Sondags Rivier Vallei :lol8: Ek sou nie sê ek ken koffie nie maar geniet dit baie. Wie het toe die wedenskap gewen met die laaste regmaak van die plug op die XT600?
[/quote]

Man ek dink as die topgasket nie gegaan het nie het my Lainsburg fix gehou tot by die huis......  Dus ek claim die proppie regmaak toekenning aan myself... :laughing4:
 
Top