Jakkals
Grey Hound
- Joined
- May 7, 2009
- Messages
- 6,551
- Reaction score
- 150
- Location
- George Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Kosie said:Mooi fotos Jakkals! Hoekom ken ek dan nie daai pad nie, jy moet my tog eendag gaan wys! Moet se vir n ou wat nie weet hoe n kamera werk nie neem jy nogal mooi fotos of is dit maar net die mooi omgewing waar jy was?
Geotraveller said:Mooi Fotos Jakkals, kan jy dalk n roete of spoor gooi? Sal eendag self daai pad wil ry.
:laughing4: :laughing4: :laughing4:2StrokeDan said:Jakkals, jy is nou net soos daai ou op Sack se video wat notndem verby n skaapram kan ry met sy bike nie!! :imaposer: :imaposer:
KabbaHond said:Ek wil ook net van ons kan af BAIE dankie sê vir suksesvolle naweek!!! :thumleft: Dit was regte lekker om te sien hoeveel manne en vroue van die selfde brand kan by mekaar kom afgesien van die koue en lekker kuier!! Baie dankie and Veltie en sy blom vir die heerlike kos en gasvryheid!! Ons sal beslis Koedoeskloof bemark en aan beveel vir enige iemand... Dankie aan Jupe vir die organizing, alles het regtig glad verloop en ook vir almal wat by gedra het tot die naweek... soos Gavin gesê het, dit maak ons trots om YAMAHA Dealers te wees as ons saam met so groep lekker mense kan kuier en dan ook besigheid doen!! :ricky: Dit was intressant om uiteindelik gesigte by form name te kon sit...
Dankie aan die span wat saam met ons gery het, ons het regtig 'n goeie klom mense wat ons die sport saam kan geniet...
Thanks to all!!!! :biggrin:
Hendri
George YAMAHA :ricky:
laurika said:we still on our way back to joburg. ot:
Veldbrand said:Right people, we need some info here please.
Adventurer has asked and Veldblom has obliged to write an article for Biker Lifestyle but we need as much factual info on all the bikes and people that were here.
How many, how many of each model, oldest (XT500 or Dan's 400?), newest, oldest rider (Spannerman?), youngest rider, where you all came from and photos that you would like us to add if you're willing to do so.
We are pressed for time so please send whatever you have to [email protected]
She has already started writing so get your contributions in gear and drop the clutch on that send button.
Thanks in advance.
Jakkals said:Nou ja, ek ry 'n kamera saam maar gebruik hom maar min, partykeer kom hy saam terug sonder dat ek hom eers uit gehaal het.
Maar op die trip het ek hom vir een of ander rede uit gehaal op die Paardebond pad, seker maar omdat ek geweet het uncle Vis gaan die pad mis ry.
Hier is die afdraai wat Jakkals soos sy gat verduidelik het.uncle Vismis gery het.
Jakkals said:Kosie said:Mooi fotos Jakkals! Hoekom ken ek dan nie daai pad nie, jy moet my tog eendag gaan wys! Moet se vir n ou wat nie weet hoe n kamera werk nie neem jy nogal mooi fotos of is dit maar net die mooi omgewing waar jy was?
Kark man, ek het al die pad vir jou gewys. :deal:
Dit lyk dalk nou anders omdat dit gereen het maar ek het jou op die pad gevat met ons Anysberg trippie so jaar terug, ons het nog vleis gebraai by die klippe.
Maar moenie worry nie, ek sal jou weer soontoe vat en dan werk ons somer weer daai sand ry stukkie in by die trippie . :imaposer: :imaposer:
ONS bikes is heel......woody1 said:laurika said:we still on our way back to joburg. ot:
Sjoe julle is stadig... seker al daai STUKKENDE fietse op die treiler
Veldbrand said:Right people, we need some info here please.
Adventurer has asked and Veldblom has obliged to write an article for Biker Lifestyle but we need as much factual info on all the bikes and people that were here.
How many, how many of each model, oldest (XT500 or Dan's 400?), newest, oldest rider (Spannerman?), youngest rider, where you all came from and photos that you would like us to add if you're willing to do so.
We are pressed for time so please send whatever you have to [email protected]
She has already started writing so get your contributions in gear and drop the clutch on that send button.
Thanks in advance.
Archangel said:Veldbrand said:Right people, we need some info here please.
Adventurer has asked and Veldblom has obliged to write an article for Biker Lifestyle but we need as much factual info on all the bikes and people that were here.
How many, how many of each model, oldest (XT500 or Dan's 400?), newest, oldest rider (Spannerman?), youngest rider, where you all came from and photos that you would like us to add if you're willing to do so.
We are pressed for time so please send whatever you have to [email protected]
She has already started writing so get your contributions in gear and drop the clutch on that send button.
Thanks in advance.
BTW, my bike is actually 'n 550 met 'n 600 motor in. Dit maak hom seker die 2de of 3rde oudste, na die 500?
Youngest attendee must be Riaan Jnr, RovRat's laaitie. :thumleft:
Youngest rider - probably Sweisie/Robert?
Dankie G, sien ek weet boggerol van bikes af nie, nevermind XT's of watter modelle was die eiers en watter die hoenners nie.Archangel said:Veldbrand said:Right people, we need some info here please.
Adventurer has asked and Veldblom has obliged to write an article for Biker Lifestyle but we need as much factual info on all the bikes and people that were here.
How many, how many of each model, oldest (XT500 or Dan's 400?), newest, oldest rider (Spannerman?), youngest rider, where you all came from and photos that you would like us to add if you're willing to do so.
We are pressed for time so please send whatever you have to [email protected]
She has already started writing so get your contributions in gear and drop the clutch on that send button.
Thanks in advance.
BTW, my bike is actually 'n 550 met 'n 600 motor in. Dit maak hom seker die 2de of 3rde oudste, na die 500?
Youngest attendee must be Riaan Jnr, RovRat's laaitie. :thumleft:
Youngest rider - probably Sweisie/Robert?
Enter your email address to join: